Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

601@2Six2 Florida

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Florida-weg 262, 2Six2 601, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

601@2Six2 is 'n luukse woonstel wat moderne gerief bied in die hartjie van Durban se nuwerwets Florida Road Precinct. Of jy rus en ontspanning, 'n kort of 'n lang verblyf, avontuur, safari's, goue strande of ryk kulturele erfenis soek, dit is die akkommodasie van keuse.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die lugversorgde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Veilige toegangsbeheerde parkeerplek op die perseel bied gerieflike toegang op die boonste vlak naby elke eenheid. Ander kenmerke op die perseel sluit 'n eksklusiewe dakdek en swembadarea in. Die eenheid bied uitsigte oor die stad.

Die nuwe 2Six2 Florida-ontwikkeling, geleë te midde van Floridaweg se bedrywige restaurante, kroeë, interieur- en ontwerpwinkels, bied maklike toegang tot alles van straatkos in die buitelug, wegneemetes en lekker eetplekke. 2Six2 Florida Road is naby Durban se bekende strande en Beachfront Promenade geleë. uShaka Marine World is ook naby. Die Durban-sportgebied met die tuiste van die Sharks-rugbyspan - Kings Park-stadion, die Moses Mabhida-stadion, die Kings Park-swembad en die Kingsmead-krieketstadion alles binne maklike bereik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 749

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Florida-weg 262, 2Six2 601, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 601@2Six2 Florida het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Florida-weg 262, 2Six2 601, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02c56e0bdbef28fc115768a8b0d6a9582ed036c4046ca619ade45524d09161159fcf48162e38b47185ccea111b7d2bc0f735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 262 Florida Rd 601 2Six2 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.8304119 31.0136086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang