Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

603 L'Escalier Cabanas

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Ada B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Baie gemaklik en akkommoderend. Baie netjies. Goeie diens en gerieflike geriewe. Beddens het net aandag nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzette V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2019

Very enjoyable! Beautiful view. Very clean flat with nice white linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2019

Lovely and spacious place. We had a great stay, clean apartment, lovely view, kids had space in rooms, nice braai area, walking distance from beach. The cleaning service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Stevie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2017

Was baie lekker. Alles was lekker en rustig, kan hulle asb. net kyk om die lift reg te maak want dit is ongemaklik om 6 vloere trappe te klim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Okt 2016

Aangename verblyf teen 'n bekostigbare prys. Netjiese verblyf, naby winkels en eetplekke. Aangename ervaring.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2016

Nice, but leaking. The flat is marvelous, however I could not get the DSTV to work, the one bathroom is leaking like a sieve and the towels were designed for Snow White's seven dwarfs. I believe that for the money that is paid, you could at least leave a brochure on how to change the TV, fix the leak and provide bath towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Danie V
Lang verblyf Saam met vriende
3.6
Sep 2016

Na onaangename aankoms tog heerlik gebly en lekker ontspan. Ons het om ongeveer 14:15 op Sondag, 4 September 2016, arriveer en onmiddellik met die toesighouer, Siya, kontak gemaak wie ons meegedeel het dat dit hom ongeveer 30 minute sal neem om na ons te kom by die eenheid. 'n Sekuriteitswag het ons gehelp om in die kelderparkering te kom en ons bagasie op te neem na die eenheid. Toe ons by die eenheid kom, was die skoonmakers nog besig om die eenheid skoon te kry. Om 15:30, na ons ons ongeduld bietjie getoon het, het die skoonmakers die sleutels aan ons oorhandig en ons binnegelaat. Met ons uitpak, het ons gevind dat daar geen toiletpapier en handdoeke was nie. Verskeie tekorte het bestaan in die breekware (borde, koppies, bekers, glase) en die kastrolle was vuil en aangebrand. Dit is aan Siya uitgewys toe hy uiteindelik om ongeveer 17:30 daar opdaag. Hy het onmiddellik die glase vervang met die belofte dat die ander goed die volgende dag aandag sal geniet, wat nooit gebeur het nie. Daar was ook geen skoonmaakmiddels (bv. skottelgoedseep) en Siya het beweer dat dit nie voorsien word nie, maar geen melding daarvan was in die bemarking van die eenheid gemaak nie. Die breekware is tot ons vertrek nie aangevul nie en Siya is eers weer by ons vertrek gesien waar die tekorte weereens aan hom uitgewys is. Sy verskoning oor die feit dat die eenheid nie gereed was by aankoms nie, was dat hulle gesukkel het om die vorige gaste uit die eenheid te kry. Toe ons die aand gaan slaap, het ons vriende agtergekom dat die lakens in hulle kamer nie vervang is met skoon lakens nie. Die vlekke van die vorige gaste het die lakens "versier". Ons het die lakens die volgende dag gewas. In 'n aangename verrassing het die eienaar, Mmaphuthi, die Donderdagaand gearriveer met drie komberse aangesien dit koeler geraak het in die omgewing. Die res van ons week was ons verblyf aangenaam. Die eenheid is werklik gerieflik en ruim, en kan ses persone met groot gemak daarin leef sonder om oor mekaar se voete te val. Die kombuisie is goed toegerus. Die eenheid is ook uitstekend geleë in Amanzimtoti en het 'n baie goeie see-uitsig. Ons het die dolfyne en walvisse baie geniet wat ons vanaf die balkon met verkykers kon dophou. Ons sal weer van die eenheid gebruik maak as die onaangenaamhede van die eerste dag aandag geniet. Advies is ook dat 'n inventaris opgestel word wat by ontvangs en vertrek saam met die toesighouer nagegaan kan word om onaangenaamhede uit te skakel.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Mmaphuthi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 7, 603 L'escalier, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNGNlM2VlLWQwNjMtNDI1NS05YzdmLWUwNjI3MjMyZDg0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 7 Beach Road 603 L'escalier 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.057244193683 30.883672093324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang