603 Nautica
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 117
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Mercedes K - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Achanté N - Feb 2023
Algehele gradering
Ons kuier was heerlik. Aangenaam verras.
Khanyisa M - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
Letitia B - Jun 2023
Algehele gradering
Unpleasant.
Lees meer603 Nautica se terugvoer
Hi Letitia, thank you for your valuable feedback. I'm sorry that you found your experience to be unpleasant. As I mentioned, I, unfortunately, had a signal issue where I was during the 2 nights that you were in the apartment. The power line were damaged, the cell towers went down and there was a repair delay due to the terrible weather in the Overberg.
I feel I did my best to stay in contact with you where possible when you had questions, but I do apologize for the delayed loadshedding notification, this was again due to signal issues. I have taken note of the electricity tripping and have an electrician looking into this.
Heaters are provided in the cupboard, as well as additional blankets and electric blankets for the beds.
Werner V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lieflik. Geen klagtes.
Lance C - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Ilene O - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Liesel D - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Lynette B - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en gerieflike woonstel.
Cornelia D - Jan 2022
Algehele gradering
Loved the flatlet 2 bathrooms bonus and view was excellent.
Nelia S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf met 'n asemrowende uitsig op die see en berg. Goedgeleë, naby alles. Ek sal definitief weer Nautica 603 bespreek.
Ziets B - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker geleë en skoon woonstel. Fantastiese uitsig op Tafelbaai en die berg.
Schalkwyk L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Justine R - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was okay.
603 Nautica se terugvoer
Thank you Justine for your valuable feedback, we appreciate it.
The apartment has undergone a deep clean and the areas that required attention have been rectified.
Stephanie V - Des 2021
Algehele gradering
A gem in Cape Town.
Idris I - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Brian V - Okt 2021
Algehele gradering
Clean, neat, beautiful location
Jacqueline V - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Hendrik G - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende plek reg vir goeie wegbreek.
Thys K - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker en sentraal.
Juanita B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik en gesellig.
Malinda D - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike plek. Goeie area.
Denise L - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig!
Amanda K - Aug 2021
Algehele gradering
Die mooiste uisig op Tafelberg en die mooi blou oseaan.
Ebeth C - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig vanuit woonstel wat op die sesde verdieping is. Daar is 'n hysbak.
Sarel J - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Randy V - Nov 2020
Algehele gradering
Definitely lovely.
Kleintjie S - Nov 2020
Algehele gradering
Everything was neat and in place. View is absolutely amazing.
Hamish L - Nov 2020
Algehele gradering
Very cozy and home feeling.
Elrieka S - Okt 2020
Algehele gradering
Kinders wil teruggaan na die seehuisie in die lug.
Lorraine S - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, rustig, lieflike see-uitsig, goeie waarde vir geld.
603 Nautica se terugvoer
Hi Lorraine,
Many thanks for your kind review, and we hope to see you again in the not too distant future
Christian M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en skoon.
603 Nautica se terugvoer
Hi Christian,
Many thanks for your review and we hope to see you again soon.
Johan G - Aug 2020
Algehele gradering
Absoluut asemrowende ervaring.
603 Nautica se terugvoer
Hi Johan,
Many thanks for your kind review, we are glad you enjoyed your stay and we hope to see you and your family again
Arrie H - Aug 2020
Algehele gradering
Baie spesiale plek met alles wat jy nodig het en beste uitsig in die wêreld.
603 Nautica se terugvoer
Hi Arrie,
We are chuffed you and your family enjoyed your stay in our apartment and we hope to see you all again soon.
Regards
Adrian
Jaun-mari C - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die uitsig was prentjiemooi.
603 Nautica se terugvoer
Hi Jaun-Mari,
Many thanks for your kind review. Thank you for looking after our apartment so well during your stay and we look forward to seeing you all again.
Regards
Adrian
Donna N - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, eenheid is goed toegerus. Ligging is ideaal.
603 Nautica se terugvoer
Hi Heimo,
Thanks for your review, we are pleased you enjoyed your stay and hope to see you again when you are next down this way.
Nolubabalo M - Nov 2020
Algehele gradering
It was a perfect stay for us.
Michelle V - Sep 2020
Algehele gradering
Wouldn't mind waking up like this every day.
603 Nautica se terugvoer
Hi Michelle,
Many thanks for your review. We are glad you enjoyed your stay and hope to see you again sometime.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clam-weg 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang