Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

603 @The Herolds

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, The Herolds Bay Luxury Apartments, Herlodsbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 440 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

603 @The Herolds is in Heroldsbaai, 'n strandoord in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV gemeubileer is, 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier en skottelgoedwasser. Boonop is daar 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief.

Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan 'n alfresco-maaltyd op die balkon met wonderlike uitsigte geniet en kan kies om die dag by die strand deur te bring of 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad te geniet terwyl hulle by die gemeenskaplike braai-area braai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • R404, The Herolds Bay Luxury Apartments, Herlodsbaai, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 603 @The Herolds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, The Herolds Bay Luxury Apartments, Herlodsbaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86d14ddfc4aaf0bdebeb544687fc7ff00feb6343bb49b8a48a340f803cf5a23d6f23c8046ea4a61735fe5e70c1e4627e3c28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R404 The Herolds Bay Luxury Apartments 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.053326960445 22.389672987103

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang