604 Ballito Manor
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation-weg 102B, Manor View 604, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
604 Ballito Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle tweeslaapkamerwoonstel met 'n lieflike see-uitsig. Dis op die sesde verdieping van die Ballito Manor-strandfrontkompleks in Ballito en in 'n rustige doodloopstraat met toegang tot Willard-strand. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en bied ontvangsareas en hysers tot die sesde verdieping.
Dié woonstel bied 'n strand- en see-uitsig sowel as Travertine-teëls, vlekvrye staalafwerkings, elektroniese toerusting en luukse meubels. Die woonstel beskik oor 'n voorportaal, oopplan-kombuis, sitkamer, eetarea, gastetoilet, en 2 en-suite slaapkamers met met 'n stort en bad in elk. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het ook 'n bidet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n opwaskamer en 'n ontbyttoonbank. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, 'n sitarea met 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het vinnige, onbeperkte WiFi. Die leefarea het die hoofslaapkamer lei na 'n stoep vanwaar 'n see-uitsig geniet kan word. Die woonstel het ook ingeboude kaste met klerehangers, 'n kluis in die hoofslaapkamer, lugversorging regdeur die woonstel, 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en gasbraaigeriewe op die stoep.
Gaste het toegang tot dubbelkelderparkeerplek. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit en kringtelevisie-kameras regdeur. Die gemeenskaplike swembad is omhein en daar is ingeboude braaigeriewe by die swembad. Gaste moet asb. hulle eie strandsambreel en strandhanddoeke saambring. Die woonstel word daagliks skoongemaak, om 'n goeie standaard van higiëne te handhaaf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Compensation-weg 102B, Manor View 604, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 604 Ballito Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation-weg 102B, Manor View 604, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang