Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

605 Nautica

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Clive S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very nice. Very good, even though the weather was not very good, but the facilities offered were on par.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline A
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Total awesomeness! Everything you need and more, friendly and polite host, the laundry, dishwasher and bathroom facilities were a bonus! Will stay here when visiting CA!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie dankie vir 'n goed toegeruste eenheid. Ons het heerlik gebly. Dankie vir die hulp met die op die nippertjie bespreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy D
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Value for money. Beautiful. We had to leave early because of a family emergency. The unit has the best view ever. Clean and light inside. It's nice that you have your own lockup garage. The only things we can criticize are that the balcony door doesn't lock and the outside gate doesn't have a key to lock either.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Heerlik gekuier. Sal 605 Nautica verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

We had an amazing stay and will definitely stay here again. The views are beautiful and the host is very helpful. Lots of shops and restaurants are close by too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantasties! Ongelooflike uitsig oor die beeldskone Tafelberg in al sy fasette. Vriendelike en baie behulpsame gasvrou, sy het alles letterlik vooruit gedoen vir ons, tot loadshedding vergemaklik. Beveel sterk aan vir enige reisiger!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties. Skep goeie herinneringe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

If 10 stars were available, I would give them. Clean, awesome view. Friendly and helpful owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Pragtige uitsig! Die eenheid het 'n onverbeterlike uitsig op Tafelberg, alhoewel die handdoeke oud is, die bed is ook nie baie stewig nie (persoonlike voorkeur, nie krities nie). Die badkamer in die hoofslaapkamer is redelik beknop en 'groot' persone sal dit dalk bietjie ongerieflik ervaar. Die stort is ook muwwerig onder die stortdeur, ens. Verder is dit baie goed toegerus met als wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clamstraat 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGSemBafMVj6fPJFRYslbZiAUa5wlqc7uXY8TzAk6uX360q1foi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 54 5 1 5 18 Clam Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.825215597522 18.479654839287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang