605 Tokyo
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 83, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
605 Tokyo is 'n bekoorlike woonstel in die Tokyo-gebou in Kaapstad se bedrywige middestad. Die kontemporêre en stylvolle woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat uit 'n slaapkamer, sitarea en 'n kombuis bestaan. Die slaapkamer het 'n dubbelbed vir 2 gaste en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en gemaklike sitplek en word met 'n muur van die slaapkamer geskei.
Gratis WiFi word voorsien. Die woonstel is lekker naby verskeie restaurante, kroeë en winkels geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 240
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Loopstraat 83, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 605 Tokyo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 83, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap