Penthouse Pleasue
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timebal Boulevard 5, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Penthouse Pleasue is 'n kontemporêre selfsorg-dakwoonstel in 'n veilige gebou in Point Waterfront, Durban. Dit is ideaal vir vakansiegangers of besigheidsreisigers.
Dié eenheid het lugversorging, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort. Daar is ook 'n kantoor met 'n matras vir die vyfde gas. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 2 ruim terrasse met buitesitplek en 'n uitsig oor die Inner Harbor. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Ekstra enkelmatras
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Maarya Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Timebal Boulevard 5, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Penthouse Pleasue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timebal Boulevard 5, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal