Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penthouse Pleasue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timebal Boulevard 5, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Penthouse Pleasue is 'n kontemporêre selfsorg-dakwoonstel in 'n veilige gebou in Point Waterfront, Durban, ideaal vir ontspannings- of sakereisigers.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort. Daar is ook 'n kantoor met 'n vloermatras vir die vyfde gas. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het gemaklike rusbanke. Vir gastevermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea vloei uit op 2 ruim terrasse met sitplek buite en direkte uitsigte oor die binnehawe. Geniet die konstante hawe-aktiwiteit gedurende jou verblyf. Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Ekstra enkelmatras

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Maarya Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Timebal Boulevard 5, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Penthouse Pleasue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timebal Boulevard 5, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd668263f3e2e79f4c2196a4caab3c6cdae89bc194e72bb0cb21f99508237f7333996dfb43da1b5a3603747a0b22dda15e37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 5 Timebal Boulevard Point Waterfront 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.8698232 31.0471267

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang