Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

61 Helene Steyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 61, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 500 per nag, vir 15 mense

Beskrywing

61 Helene Steyn is in die skilderagtige kusdorpie Stillbaai geleë en bied luukse selfsorgverblyf met skouspelagtige see-uitsigte. Hierdie eiendom spog met maklike toegang tot die strand en 'n kort entjie se ry na besienswaardighede in die area, en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek.

Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 15 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed het. Albei kamers is op die boonste vloer geleë en het en suite-badkamers met bad- of stortgeriewe. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die vierde kamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Die vyfde kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Hierdie kamers deel 2 badkamers wat toegerus is met bad- of stortgeriewe.

Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele in. 'n Tweede kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en wasmasjien is ook beskikbaar. Die leefarea spog met lieflike see-uitsigte en beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n ingeboude braai-area.

Die huis het 'n lieflike houtdek buite, kompleet met 'n tweede ingeboude braai-area, gemaklike sitplek en eetarea buite.

Kamer-opset

Kapasiteit: 15 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Helene Steyn-rylaan 61, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 500
per nag, vir 15 mense
Vanaf
Vanaf R10 500
per nag, vir 15 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 61, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc5f8330a338dbec1259dcc17ab710741cc4b5f72dcaf01f90607a799f926cb6c416b2d189c4eb5b793a122992b0d4cd860b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 500 per nag, vir 15 mense 61 Helene Steyn Drive Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.367812998378 21.444400705361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang