Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

61 on Camps Bay Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Clare S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lovely. Lovely, just the staff was a bit noisy early mornings and talked too loud.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Oorslaap van 1 nag. Ons het in Kampsbaai oorgeslaap na die rugbywedstryd in die Seepunt-stadion. Dit was alles baie netjies en die ontbyt was heerlik. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ellen B
Kort verblyf
3.8
Feb 2023

Goed. Prachtig uitzicht. Wij hebben het goed gehad. In eerste instantie waren er geen 3 stoelen om op te zitten buiten en de tafel buiten, bijna stuk. Dit is gelukkig verholpen (verwisseld met tafeltje van de buren. ). Verder was er op het balkon niet echt veel privacy. Deze moet je delen met andere gasten. Misschien kan het anders. Bedden waren prima en goed om op te slapen. Wel veel lawaai vanaf de straat, maar daar konden we doorheen zien. Fotos op de zite zijn prachtig, toch is het wel wat anders dan in het echt. Onze waaier aan het plafond was ook erg wiebelig. Aanbeveling zal ik doen, maar wel benoemen hoe we het zelf ervaarden. Dan kan ieder voor zich bepalen wat belangrijk is.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tilda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Des 2023

Ek het glad nie oorgebly by 61 on Camps Bay Guesthouse nie. Het nie oorgebly nie, gange en kamer was nie skoon nie. 50% deposito was ook nie terugbetaal nie a.g.v. kansellasie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2022

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Mark R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Baie lekker gebly, sal beslis weer teruggaan en personeel baie vriendelik en behulpsaam gewees. By ons aankoms is ons vriendelik verwelkom en ons kamer gewys. Baie lekker gebly sal beslis weer teruggaan en personeel baie vriendelik en behulpsaam gewees. Ons was vir 'n langnaweek daar en dit was vir ons baie sentraal geleë tussen die stad en Houtbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2018

Goeie ligging, pragtige uitsig van die kamer af. Baie netjies en skoon kamer met 'n mooi uitsig. Dit was vreeslik warm en die dakwaaier het nie rêrig gehelp nie, sou 'n Aircon meer waardeer het. Die TV was 'n teleurstelling, kon net 2 channels van DStv sien. Ons was net 1 aand daar so was goed en lekker, maar sal nie langer as dit wou bly nie. Vir 'n 3ster plek het ek meer verwag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Paul K
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mei 2017

Nie heeltemal tevrede. Ek was eintlik teleurgesteld in wat die kamer bied. In die badkamer was daar nie seep, shampoo, room, stortkeppie ensovoorts wat standaard is by ander gastehuise. In die kamer was daar net koffie en tee. In gastehuise wat baie minder kos is daar darem melk, rooibostee en cappucinnos ook. Die volvloertapyt in die kamer het al beter dae gehad en is sommer ingelas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Izak G
Kort verblyf
5.0
Jul 2016

Baie vriendelike personeel in 'n gerieflike ligging. Die personeel was baie vriendelik en die huis is baie gemaklik en baie gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Camps Bay-rylaan 61, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8UHNp5MAdxW6rFHyE7fVYWDoaJwKZn9IOxc26IyUBfxXrPrdZZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 61 Camps Bay Drive Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.959001198932 18.378557860852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang