61 on Camps Bay Guesthouse
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Camps Bay-rylaan 61, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
61 on Camps Bay Guesthouse is 'n luukse gastehuis, sentraal geleë in die luukse Kampsbaai. Die gastehuis is ideaal geleë, oorkant die pad van die Houghton-trappe af wat na die stil en afgesonderde Bali-strand lei. Dit is binne maklike stapafstand vanaf die skilderagtige Kampsbaai-strand met sy nuwerwetse systap-kafees, naamlik die bekende Café Caprice, en vele ander restaurante.
Verblyf bestaan uit 7 helder en ruim kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Twee van die kamers is toegerus met 'n kombuisie, wat dit ideaal maak vir gaste wat ligte maaltye wil voorberei. Ander geriewe in die kamer sluit TV met sekere DStv-kanale, breëband draadlose internet, plafonwaaiers, verhitting en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers, met hul strandhuis-dekor, is ruim en almal maak oop op 'n balkon of swembaddek.
Gaste kan op die sonterras of swembaddek ontspan en die pragtige sonsondergange geniet waarvoor Kampsbaai bekend is. Daar is 'n groot eetarea wat aangepas kan word in 'n ontspanne en gemaklike konferensie-area wat 'n ontspanne omgewing skep vir 'n maksimum van 25 mense. Oorgenoeg parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir u gerief.
61 on Camps Bay Guesthouse is gerieflik geleë net 'n paar minute se ry vanaf die V&A Waterfront, Kaapstad se sakekern, die wêreldbekende Clifton-strande, Tafelberg-kabelbaan, The Twelve Apostles en Signal Hill, om net 'n paar te noem.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Camps Bay-rylaan 61, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink 61 on Camps Bay Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Camps Bay-rylaan 61, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang