61 On Ireland
Beskrywing
Die kamers is met moderne en unieke dekor versier. Die oorspronklike "White House" is omskep in die nuwe "Rock House". Die standaard-suites het elk hul eie houtkothuis-ingange wat lei na die restaurant, swembad en "The Rock Bar". Elke kamer het leiklipteëls en gordyne wat die lig heeltemal uitblok. Die gemaklike beddens is met kraakvars, wit linne oorgetrek. Die suites het lugversorging en is rookvrye sones.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt, middagete, aandetes, drankies en peuselhappies is beskikbaar slegs op versoek.
Huisreëls
Alle transaksies sal in Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) gedoen word en sluit jou verblyftarief en BTW in.
Inkloktyd: van 14:00 tot 20:00.
Laat inkloktye: tref asseblief reëlings met ons voor 19:00 op die inklokdatum.
Uitkloktyd: voor 11:00
Indien gaste vroeër wil inklok kan dit gereël word soos wat die kamers beskikbaar raak.
Gaste betaal ekstra indien hulle voor 13:00 wil inklok.
Daar is 'n fooi wat gehef word indien gaste na 11:00 uitklok.
Indien gaste na 17:00 uitklok sal 'n volle nag se verblyf gehef word.
Etes:
Ontbyt, middagete, aandetes, drankies en peuselhappies is beskikbaar slegs op versoek.
As gevolg van staatsregulasies, sal kospakkies aangebied word in plaas van 'n buffet en menu.
Ontbytpakkie: 7:00 - 8:00
Middagete-pakkie: 12:00 - 13:00
Aandete-pakkie 1 ete: 18:00 - 19:00
Aandete-pakkie 3 gang: 18:00 - 19:00
Ekstras moet spesiaal bestel word en gaan gepaard met addisionele kostes. Die spyskaart is vasgestel, dit sluit vegetariese-opsies in.
'n Addisionele bed/kampkot kan op versoek voorsien word vir kinders wat met 2 volwassenes deel - dit is beskikbaar teen ekstra koste.
Ons versoek dat ouers te alle tye verantwoordelikheid neem vir hulle kinders omdat daar nie heinings om ons swembad en koidamme is nie.
Rook:
Rook is verbode in die kamers. Dit word wel toegelaat in aangewese rookareas soos die Rock Bar of stoepe.
Troeteldiere: Ongelukkig is ons nie troeteldier vriendelik nie.
Skade, Breekskade:
Respek, hoflikheid en waardigheid is die standaarde waarby klante by ons instansie behandel sal word. Ongelukkig is daar 'n paar persone wat nie ons personeel of eiendom op 'n soortgelyke wyse behandel nie en vir diegene benodig ons hierdie regulasies. Jy is verantwoordelik en aanspreeklik vir enige breekskade of skade, wat jy en/of diegene wat saam met jou is, of hulle in die gastehuis bly of of nie, veroorsaak in die gastehuis, by die akkommodasie en aan die inhoud van die eiendom, insluitende die parkeerterrein en ander areas. Ons vra dat jy enige insidente rapporteer wanneer dit voorkom. Alhoewel ons nie normaalweg vir klein toevallige breekskade kostes verhaal nie, sal ons kostes hef en jou kaart debiteer vir die volle koste van alle ander breekskade, ontbrekende items en vir die vervanging en/of herstel van enige skade.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers is met moderne en unieke dekor versier. Die oorspronklike "White House" is omskep in die nuwe "Rock House". Die standaard-suites het elk hul eie houtkothuis ingange wat lei na die restaurant, swembad en "The Rock Bar". Elke kamer het leiklipteëls en gordyne wat die lig heeltemal blokkeer. Die gemaklike beddens is met kraakvars, wit linne oorgetrek. Die suites het lugversorging en is rookvrye sones.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt, middagete, aandetes, drankies en peuselhappies is beskikbaar slegs op versoek.
Huisreëls
Alle transaksies sal in Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) gedoen word en sluit jou verblyftarief en BTW in.
Inkloktyd: van 14:00 tot 20:00.
Laat inkloktye: tref asseblief reëlings met ons voor 19:00 op die inklokdatum.
Uitkloktyd: voor 11:00
Indien gaste vroeër wil inklok kan dit gereël word soos wat die kamers beskikbaar raak.
Gaste betaal ekstra indien hulle voor 13:00 wil inklok.
Daar is 'n fooi wat gehef word indien gaste na 11:00 uitklok.
Indien gaste na 17:00 uitklok sal 'n volle nag se verblyf gehef word.
Etes:
Ontbyt, middagete, aandetes, drankies en peuselhappies is beskikbaar slegs op versoek.
As gevolg van staatsregulasies, sal kospakkies aangebied word in plaas van 'n buffet en menu.
Ontbytpakkie: 7:00 - 8:00
Middagete-pakkie: 12:00 - 13:00
Aandete-pakkie 1 ete: 18:00 - 19:00
Aandete-pakkie 3 gang: 18:00 - 19:00
Ekstras moet spesiaal bestel word en gaan gepaard met addisionele kostes. Die spyskaart is vasgestel, dit sluit vegetariese-opsies in.
'n Addisionele bed/kampkot kan op versoek voorsien word vir kinders wat met 2 volwassenes deel - dit is beskikbaar teen ekstra koste.
Ons versoek dat ouers te alle tye verantwoordelikheid neem vir hulle kinders omdat daar nie heinings om ons swembad en koidamme is nie.
Rook:
Rook is verbode in die kamers. Dit word wel toegelaat in aangewese rookareas soos die Rock Bar of stoepe.
Troeteldiere: Ongelukkig is ons nie troeteldier vriendelik nie.
Skade, Breekskade:
Respek, hoflikheid en waardigheid is die standaarde waarby klante by ons instansie behandel sal word. Ongelukkig is daar 'n paar persone wat nie ons personeel of eiendom op 'n soortgelyke wyse behandel nie en vir diegene benodig ons hierdie regulasies. Jy is verantwoordelik en aanspreeklik vir enige breekskade of skade, wat jy en/of diegene wat saam met jou is, of hulle in die gastehuis bly of of nie, veroorsaak in die gastehuis, by die akkommodasie en aan die inhoud van die eiendom, insluitende die parkeerterrein en ander areas. Ons vra dat jy enige insidente rapporteer wanneer dit voorkom. Alhoewel ons nie normaalweg vir klein toevallige breekskade kostes verhaal nie, sal ons kostes hef en jou kaart debiteer vir die volle koste van alle ander breekskade, ontbrekende items en vir die vervanging en/of herstel van enige skade.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie pragtige, ruim, oopplan-suite het 'n onthaal-area, 'n gesellige sitkamer, slaapkamer en suite-badkamer. Die suites spog met 'n privaat ingang wat weggesteek is in 'n weelderige tuin met Koidamme. Stylvolle klipkuns-argitektuur en moderne binnenshuise versierings sluit leiklipteëls en pragtige kandelare in. Die kamers spog ook met gemaklike beddens in kraakvars, wit linne. Die oopplen-leefarea het uiters stylvolle en gemaklike banke en geriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf. Ontbyt, middagete, aandetes, drankies en peuselhappies is beskikbaar slegs op versoek.
Huisreëls
Alle transaksies sal in Suid-Afrikaanse Rand (ZAR) gedoen word en sluit jou verblyftarief en BTW in.
Inkloktyd: van 14:00 tot 20:00.
Laat inkloktye: tref asseblief reëlings met ons voor 19:00 op die inklokdatum.
Uitkloktyd: voor 11:00
Indien gaste vroeër wil inklok kan dit gereël word soos wat die kamers beskikbaar raak.
Gaste betaal ekstra indien hulle voor 13:00 wil inklok.
Daar is 'n fooi wat gehef word indien gaste na 11:00 uitklok.
Indien gaste na 17:00 uitklok sal 'n volle nag se verblyf gehef word.
Etes:
Ontbyt, middagete, aandetes, drankies en peuselhappies is beskikbaar slegs op versoek.
As gevolg van staatsregulasies, sal kospakkies aangebied word in plaas van 'n buffet en menu.
Ontbytpakkie: 7:00 - 8:00
Middagete-pakkie: 12:00 - 13:00
Aandete-pakkie 1 ete: 18:00 - 19:00
Aandete-pakkie 3 gang: 18:00 - 19:00
Ekstras moet spesiaal bestel word en gaan gepaard met addisionele kostes. Die spyskaart is vasgestel, dit sluit vegetariese-opsies in.
'n Addisionele bed/kampkot kan op versoek voorsien word vir kinders wat met 2 volwassenes deel - dit is beskikbaar teen ekstra koste.
Ons versoek dat ouers te alle tye verantwoordelikheid neem vir hulle kinders omdat daar nie heinings om ons swembad en koidamme is nie.
Rook:
Rook is verbode in die kamers. Dit word wel toegelaat in aangewese rookareas soos die Rock Bar of stoepe.
Troeteldiere: Ongelukkig is ons nie troeteldier vriendelik nie.
Skade, Breekskade:
Respek, hoflikheid en waardigheid is die standaarde waarby klante by ons instansie behandel sal word. Ongelukkig is daar 'n paar persone wat nie ons personeel of eiendom op 'n soortgelyke wyse behandel nie en vir diegene benodig ons hierdie regulasies. Jy is verantwoordelik en aanspreeklik vir enige breekskade of skade, wat jy en/of diegene wat saam met jou is, of hulle in die gastehuis bly of of nie, veroorsaak in die gastehuis, by die akkommodasie en aan die inhoud van die eiendom, insluitende die parkeerterrein en ander areas. Ons vra dat jy enige insidente rapporteer wanneer dit voorkom. Alhoewel ons nie normaalweg vir klein toevallige breekskade kostes verhaal nie, sal ons kostes hef en jou kaart debiteer vir die volle koste van alle ander breekskade, ontbrekende items en vir die vervanging en/of herstel van enige skade.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 'n oopplan-onthaalarea, sitarea en slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suite het 'n privaat ingang met 'n tuin en stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed

- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ireland-straat 61, Moregloed, Polokwane, 0699, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang