610 Waters Edge
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waters Edge Eenheid 610, Century City-rylaan, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
610 Waters Edge is 'n selfsorgwoonstel in Intaka Island in Century City. Die woonstel is naby die Canal Walk-winkelsentrum geleë en bied 'n asemrowende uitsig vanaf die sesde verdieping oor die Intaka Island Natuurreservaat.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en top gehalte linne word voorsien. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n koffiemasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 en die groot tafel kan ook as 'n werkstasie dien. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank met sitplek vir 2 en daar is 'n platskerm-TV.
Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met stoepmeubels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jingjing Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Waters Edge Eenheid 610, Century City-rylaan, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 610 Waters Edge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waters Edge Eenheid 610, Century City-rylaan, Century City, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang