Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

62 @ Prospero Street

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prosperostraat 62, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

62 @ Prospero Street bied gasteverblyf in Bedelia, Welkom, net 600 m vanaf Goldfields-winkelsentrum en naby gewilde restaurante in die hoofstraat, State-weg. Welkom Mediclinic is ook net 1 km ver.

Verblyf word in 3 gastekamers aangebied wat elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort met toilet en wasbak het. Elke kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en die kamers lei na 'n gemeenskaplike stoep met meubels.

Die kamers deel die gebruik van 'n lapa wat 'n ingeboude braai, etenstafel met stoele, borde, eetgerei, plekmatjies en mikrogolfoond. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marlene F
Besigheidsreis
5.0
Rustige omgewing. Baie netjies en skoon.
Aug 2024
Koos D
Saam met vriende
5.0
Baie netjies baie vriendelike gasvrou en heer. Baie lekker gekuier in die Lapa en saam gebraai saam met vriende en warm geslaap en het skoon en warm g...
Sien meer
Jun 2024
Elmarie V
5.0
Die gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Ek het baie lekker gebly. Dit is skoon, netjies en gerieflik. Heerlike kussings!
Des 2023
Twynette S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ontspannend en veilig.
Des 2023
Ric M
4.8
Pleasant. Very comfortable and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Prosperostraat 62, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink 62 @ Prospero Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prosperostraat 62, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe658a1ffd741ba2591df20952c193965c888e40b4cec6cf5f68580103a3f162b1f0a6291eb8872b2560bff7241246b3ddc48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 62 Prospero Street Bedelia 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.9784547 26.7273847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang