Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Dunes on Mile 16

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 62, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 R2 240 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Dunes on Mile 16 is 'n huis op die gesogte Mile 16 Private Beach Estate in Yzerfontein. Die huis is goed geleë in 'n stil straat en net 'n entjie se stap vanaf die pragtige 16 Myl-strand.

Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. 'n Bababedjie is ook beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met Premium DStv. Daar is ook gratis WiFi en 'n omsetter in die geval van beurtkrag.

Die leefarea se skuifdeure lei na 'n lieflike onderdakstoep met buitemeubels, ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die swembad.

Die huis is stapafstand vanaf al die plaaslike gunstelinge wat Yzerfontein bied. Die huis is perfek vir gaste wat hou van fietsry en stap op die strand. Gaste kan gerus by die plaaslike brouery, Yzerbrew, Rosemead Artisanal Bakery, en 'n rits koffiewinkels en goeie restaurante inloer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir The Dunes on Mile 16
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ocean Front Quay 62, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Dunes on Mile 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R2 800 R2 240
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
R2 800 R2 240
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Front Quay 62, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbffb4cbc9f13ef53839743c0e93f2e7382f81e253aca4bd8ee56151fc6f42e1f272ae03071150b4142f343024be79d7a8f9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 240 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 62 Ocean Front Quay Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.336672690408 18.162662850401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang