62 on Mile 16
Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean Front Quay 62, Mile 16 Strandlandgoed, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 800R2 240 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
62 on Mile 16 is 'n selfsorghuis in die Mile 16 Privaat Strandlandgoed en is in 'n stil, gevestigde straat naby die 16 Myl-strand.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV, gratis WiFi en gaste kan by hul eie Netflix, Amazon en DStv-rekening inteken. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is sitplek vir 8 gaste rondom die etenstafel en die huis het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër vir ekstra gerief.
Die skuifdeur van die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe met 'n uitsig oor die sprankelende swembad.
Die huis is stapafstand van al die gunstelingplekke in Yzerfontein. Die area is perfek vir lang fietsritte, stappies langs die see, 'n kuier by die plaaslike brouery, boetiekbakkery en koffiewinkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ocean Front Quay 62, Mile 16 Strandlandgoed, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink 62 on Mile 16 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean Front Quay 62, Mile 16 Strandlandgoed, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang