62 Solitaire
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francis Baard-straat 554, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R910 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
62 Solitaire is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria. Hierdie kompleks is naby hospitale, ambassades en winkelsentrums en is ideaal vir besigheidsreisigers en gesinne.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Die leefarea het 'n toonbank met kroegstoele, gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die omliggende area het 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos die Pretoria Buiteklub, Uniegebou, die Voortrekkermonument en Loftus Versfeld.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Francis Baard-straat 554, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francis Baard-straat 554, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng