Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

62 The Bridge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Matthew M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Brilliantly well-kept holiday flat. The flat is well-kept and well-situated in a brilliant complex. Has all the basics and is excellently suited to a couple looking for a safe and comfortable place to stay whilst enjoying all that St Lucia has to offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2024

Furniture is old. We had made arrangements with the host to arrive earlier, but the accommodation was not ready on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Des 2023

Ongelukkig nie na wense nie. Die eenheid was netjies en skoon, maar daar hang ongelukkig 'n urine reuk in die badkamer, maak nie saak al word dit skoon gemaak nie. Die reuk bly daar hang. Die TV se afstandbeheer is buite werking en moes dan maar die TV afskakel by die muur prop. Die DSTV is ook foutief, want sodra mens van een kanaal na 'n ander wil verander, dan vries die DSTV en dan herlaai die DSTV eers. So ons was te bang om van kanaal te verander aangesien die DSTV dan heeltyd herlaai. Die braai area is baie afgesonder en reg langs die wasgoedlyn. Ons het al vele kere van ander eenhede by die kompleks gebruik gemaak en was nog altyd baie tevrede, maar ongelukkig was die eenheid nie na wense nie. Nog 'n kommer was die kompleks hek wat nie toe gemaak word nie. Daar is wel 'n wag by die hek, maar in die verlede was daar 'n wag by die hek asook die hek wat met afstandbeheer oop en toe gemaak was.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Stasha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

1ste gesinsvakansie. Eenheid 62 was perfek vir ons gesin van 3. Skoon en netjies en word gereeld skoongemaak. Die kombuis en eenheid is ook uitgerig met iets van alles, wat dinge met 'n 3 jarige net makliker gemaak het. Die tuin is still met voëllewe as vermaak, en bied ook speel plek asook die swembad was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megandran P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Excellent. Exceptional service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marihetta K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Awesome blyplek. Sal weer gebruik maak van julle goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Very nice. Thoroughly enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
William
62 The Bridge
Thank you very much. Pleased you had a good stay.

Doreen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

St Lucia is perfek vir 'n wegbreek. Lief dit. The Bridge het 'n goeie ligging. Was buite seisoen, so stil en perfek vir ons. No 62 is klein maar reg vir ons. Moes gaan vra vir skoon handdoeke. Maar was maklik om Odette te kontak met enige navrae.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2022

Our stay in St Lucia was awesome. It was in the best location, central to everything and it was safe. Our accommodation was clean and the staff were very helpful and friendly. I will definitely be booking through LekkeSlaap again, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

William Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13d157207bb87a4a217ddb1ceb77a55aa0b516502ec41d4791da44a3c2a28e7f5ad4c5e8599935554733a6d7fdea07ee5ed2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 24 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.372392679815 32.412209542328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang