62 The Bridge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
62 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die grondvloer in 'n veilige kompleks in St Lucia. Die kompleks is aan die oewer van St Lucia se riviermonding.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. 'n Enkelbed word in die leefarea voorsien vir 'n derde gas of kind.
Die leef- en kombuisarea het 'n oopplan-ontwerp en lei na 'n privaat braai-area buite. Die kombuis is met 'n toonbank met stoele, 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitkamer het 'n TV en 'n sitkamerstel.
Gaste kan die geriewe op die perseel in die kompleks geniet insluitend 'n privaat jetty wat oor die riviermond uitkyk, 'n swembad, tennisbaan en 'n gemeenskaplike braai-area. Die kompleks bied ook veilige parkeerplek op die perseel.
Besienswaardighede en aktiwiteite in St Lucia sluit visvang, perdry, walviskyk, riviermondvaarte en wildkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
William Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- McKenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 62 The Bridge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzie-straat 22, The Bridge-woonstelle, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal