Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

620 @ Kwartsiet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir 620 @ Kwartsiet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Die Bende (pty) Ltd G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Die Bende (pty) Ltd G

Baie netjiese, veilige blyplek! Het als wat jy nodig het. Sal definitief weer daar bly!

Heerlik! Pragtige kamers.

Esther K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther K

Baie mooi skoon en netjies en alles wat mens nodig het. Kobus baie gasvry gewees.

Baie lekker gebly!

Joey L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Slegs gebruik vir oornag verblyf maar soos gewoonlik aangenaam en gerieflik.

Soos gewoonlik, netjiese verblyf en goeie diens.

Joey L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Netjie, gerieflik en veilig.

Netjiese, veilige verblyf met alles wat mens benodig vir 'n oornag verblyf of selfs langer tydperke. Maklike toegang en naby geleë aan alles.

Jackie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

Heerlik oornag.

Pragtige kamer, baie netjies en lekker groot badkamer.

Retha E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha E

Dit het gevoel asof ons by ons eie huis gekuier het!

Ons het baie lekker gebly en die gasheer het uit sy pad gegaan om die kuier gemaklik en aangenaam te maak!

Jacques R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques R

Baie gerieflik en netjiese verblyf.

Baie netjiese plek en veilige omgewing. Eienaar is van begin af met my in verbinding gewees en baie behulpsaam. Sal vir seker weer daar bly!

Thabo B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo B

Alles soos beskryf.

Het oornag op 'n besigheidsbesoek. Netjies en skoon. Dankie ook vir die "moerkoffie", dit was spesiaal.

Joey L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Netjies, veilig en sentraal.

Die eienaar lig jou goed in en verskaf vooraf alle toegangsbesonderhede. Geen gesukkel en baie gerieflik. Meer as genoeg melk en koffie tot gaste se beskikking - al neem ek gewoonlik my eie. Daar is 'n mikrogolf, lugverkoeler en 'n klein 2-plaat stofie met oond wat eintlik 'n bietjie te veel is vir die grootte van die eenheid (nommer 3). Die mikrogolf sou voldoende wees terwyl die ander items eerder in 'n groter eenheid voorsien kan word aangesien die spasie bietjie beperk is. Ek sal ook voorstel dat die gordyne verkort of vervang word met blindings aangesien dit moontlik 'n brandgevaar bo-op kragpunte/adapters kan wees. Oor die algemeen is dit duidelik dat die eienaar gaste se verblyf so gerieflik moontlik wil maak.

Tiaan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D

Baie lekker blyplek.

Skoon, netjies, goeie ligging. Sal weer daar bly.

Ria N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Stil, gerieflike oornagverblyf met alles wat jy benodig.

Ons het heerlik gebly in die lekker stil area. Kobus, die gasheer, se kommunikasie is absoluut puik. Hy het dadelik op ons navraag gereageer, sy aanwysings om by die plek te kom was onverbeterlik en hy het onmiddellik op navrae geantwoord. Die eenheid is baie goed toegerus, die linne is perfek skoon en daar is lakens en 'n kombers! Ons hoop ander gastehuiseienaars neem kennis dat duvets net te warm vir sommige mense is. Ons sal 620 @ Kwartsiet definitief weer besoek as ons in die omgewing is. Baie dankie, dit was 'n voorreg om daar te bly.

Eduan E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan E

Baie goed geleë, vriendelike diens.

Sien sterre.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kobus P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Heerlike ontspanne plek.

Die eieneer het dadelik na bespreking kontak gemaak met ons en reëlings getref waar om die sleutels te kry. Die plek was baie maklik om te kry en lekker parkering reg voor die deur. Daar is nou nie 'n afdak vir die kar nie maar die groot bome het goeie skaduwee gegee. Binne was die plek baie mooi en skoon. Genoeg tee/koffie en baie melk. Die eienaar het ook 'n Whatsapp groeppie gestig vir die gaste om beurtkrag skedule te deel en ander reëlings. Dit is baie goed organiseerd, asook ekstra battery ligte. Al die koppies en borde en messe was daar vir selfsorg. Ook mikrogolfoond. Regtig ek kon nie vir 'n beter plek en reëlings gevra het nie. Eenige een sal ek aanbeveel om daar te gaan slaap.

Norman B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman B

Netjies, vriendelikheid, rustig en stil.

Ons sal weer kom, bly dat ons die gaste huis ontdek het.

Carol C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Had an enjoyable stay at 620@Kwartsiet. All amenities that you require were present and I can definitely recommend this accommodation.

Bed was comfortable and the location was ideal for our stay.

Ben V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Baie aangename verblyf.

Die wooneenheid is goed uitgelê en skoon. Aangename omgewing.

Andre B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Vrek lekker!

Alles en meer wat jy nodig het in al die eenhede. Groot swembad en heerlike braai-area.

Venessa V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Baie gerieflik, netjies en skoon. Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs. Ons sal vir seker weer daar bly en beveel die plek ten sterkste aan.

Ansie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Ons het regtig lekker gebly. Dit is 'n skoon en baie netjies plekkie met alles in wat jy kan benodig.

Beveel 620@ Kwartsiet regtig sterk aan.

T W S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
T W S

Kobus se diens was uitstekend. Die oorslaap was bitter lekker!

Kry nie aldag filterkoffie by jou bestemming nie, so dit was besonders. Die hele opset is wonderlik! Sal beslis weer 'n draai maak! Pluimpie ook vir Kobus wat kommunikasie aanbetref en vriendelikheid. Was die heeltyd ingelig oor waar en wat om te verwag. Dankie Kobus!

Michelle L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Pleasant.

See stars.

Alicia S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia S

Baie gerieflik en netjies.

Baie oulike en netjies, soveel exstra moeite gedoen om n exstra bedtjie vir ons 2 kleintjies in gesit. Alles in die plekkie wat jy nodig sal het.

Vanaf
Vanaf R1 983
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 983
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbef7c05547d2e33f236baef90e1de0f1fa073075c662551c1e40dd24d62a6aae796d966fa90514a2554b8430732532f5830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 983 per nag, vir 7 mense 23 5 1 5 620 Kwartsiet Avenue Moreleta Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.827622 28.286642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang