Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

620 @ Kwartsiet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Die Bende (pty) Ltd G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie netjiese, veilige blyplek! Het als wat jy nodig het. Sal definitief weer daar bly! Heerlik! Pragtige kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie mooi skoon en netjies en alles wat mens nodig het. Kobus baie gasvry gewees. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Slegs gebruik vir oornag verblyf maar soos gewoonlik aangenaam en gerieflik. Soos gewoonlik, netjiese verblyf en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey L
1 nag
5.0
Mei 2024

Netjie, gerieflik en veilig. Netjiese, veilige verblyf met alles wat mens benodig vir 'n oornag verblyf of selfs langer tydperke. Maklike toegang en naby geleë aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik oornag. Pragtige kamer, baie netjies en lekker groot badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit het gevoel asof ons by ons eie huis gekuier het! Ons het baie lekker gebly en die gasheer het uit sy pad gegaan om die kuier gemaklik en aangenaam te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Baie gerieflik en netjiese verblyf. Baie netjiese plek en veilige omgewing. Eienaar is van begin af met my in verbinding gewees en baie behulpsaam. Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabo B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Alles soos beskryf. Het oornag op 'n besigheidsbesoek. Netjies en skoon. Dankie ook vir die "moerkoffie", dit was spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjies, veilig en sentraal. Die eienaar lig jou goed in en verskaf vooraf alle toegangsbesonderhede. Geen gesukkel en baie gerieflik. Meer as genoeg melk en koffie tot gaste se beskikking - al neem ek gewoonlik my eie. Daar is 'n mikrogolf, lugverkoeler en 'n klein 2-plaat stofie met oond wat eintlik 'n bietjie te veel is vir die grootte van die eenheid (nommer 3). Die mikrogolf sou voldoende wees terwyl die ander items eerder in 'n groter eenheid voorsien kan word aangesien die spasie bietjie beperk is. Ek sal ook voorstel dat die gordyne verkort of vervang word met blindings aangesien dit moontlik 'n brandgevaar bo-op kragpunte/adapters kan wees. Oor die algemeen is dit duidelik dat die eienaar gaste se verblyf so gerieflik moontlik wil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker blyplek. Skoon, netjies, goeie ligging. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 983
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 983
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbef7c05547d2e33f236baef90e1de0f1fa073075c662551c1e40dd24d62a6aae796d966fa90514a2554b8430732532f5830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 983 per nag, vir 7 mense 23 5 1 5 620 Kwartsiet Avenue Moreleta Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.827622 28.286642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang