620 @ Kwartsiet
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R1 983 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
620 @ Kwartsiet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenheid vir 6 gaste in Moreleta Park in 'n 9 km-radius van hospitale in die area.
Hierdie oopplan-eenhede het elkeen 'n privaat ingang. Kamer 1 het slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat as 2 driekwartbeddens opgemaak. Vir kleiner kinders kan 'n matras opgemaak word. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kamer 2 het slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat as 2 driekwartbeddens opgemaak kan word. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Kamer 3 het slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat ingang. Die badkamer het 'n stort en toilet en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Elkeen van die drie eenhede het 'n kombuishoekie met ‘n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n Tweeplaatstofie met 'n oondjie is beskikbaar op versoek. Daar is ook 'n strykyster en strykplank.
Elke eenheid het 'n slim-TV met volledige DStv en onbeperkte WiFi vir Netflix. Dit eenhede het ook lugversorging.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, 'n oop parkeerplek op die perseel en 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
620 @ Kwartsiet is net 4,3 km van Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, 4,8 km van Mediclinic Kloof en 8,3 km van Faerie Glen Hospitaal af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink 620 @ Kwartsiet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Moreletapark Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang