Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

620 @ Kwartsiet

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R1 983 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

620 @ Kwartsiet is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 6 mense in Moreletapark, en is binne 9 km van verskeie hospitale in die area af.

Hierdie oopplan-eenhede het elk hul eie privaat ingang. Kamer 1 kan 2 volwassenes akkommodeer. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Vir kleiner kinders kan 'n matras opgemaak word. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Kamer 2 kan 2 volwassenes akkommodeer. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Die eenheid het ook 'n privaat ingang en 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Kamer 3 kan 2 volwassenes akkommodeer. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat ingang. Die badkamer het 'n stort en toilet. Badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Elkeen van die drie eenhede het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Tweeplaatstoof en oond is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n strykplank en 'n strykyster beskikbaar.

Elke eenheid het 'n slim-TV met volledige DStv en onbeperkte WiFi vir Netflix. Die eenhede het almal lugversorging.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en oop parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Honde is welkom mits dit vooraf gereël word, en gaste het toegang tot die waskamer wat toegerus is met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

620 @ Kwartsiet is net 4,3 km vanaf Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, 4,8 km vanaf Mediclinic Kloof en 8,3 km vanaf Faerie Glen Hospitaal geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Helena L
Saam met vriende
5.0
Baie impressed met ons verblyf by 620 Kwartsiet. Gasvryheid uit die boonste rakke. Heerlike verblyf wat ons enige tyd kan aanbeveel.
Sep 2024
Die Bende (pty) Ltd G
Besigheidsreis
5.0
Baie netjiese, veilige blyplek! Het als wat jy nodig het. Sal definitief weer daar bly! Heerlik! Pragtige kamers.
Aug 2024
Esther K
Saam met vriende
5.0
Baie mooi skoon en netjies en alles wat mens nodig het. Kobus baie gasvry gewees. Baie lekker gebly!
Aug 2024
Joey L
Saam met lewensmaat
5.0
Slegs gebruik vir oornag verblyf maar soos gewoonlik aangenaam en gerieflik. Soos gewoonlik, netjiese verblyf en goeie diens.
Jul 2024
Joey L
5.0
Netjie, gerieflik en veilig. Netjiese, veilige verblyf met alles wat mens benodig vir 'n oornag verblyf of selfs langer tydperke. Maklike toegang en n...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink 620 @ Kwartsiet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 983
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R1 983
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartsiet-laan 620, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbef7c05547d2e33f236baef90e1de0f1fa073075c662551c1e40dd24d62a6aae796d966fa90514a2554b8430732532f5830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 983 per nag, vir 7 mense 24 5 1 5 620 Kwartsiet Avenue Moreleta Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.827622 28.286642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang