Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

620 Anne Road Pringle Bay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tiaan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We will be back. It's a wonderful house with awesome views from the deck. Peaceful and quiet. Recommended if you want to unwind and reset before starting a busy schedule. Close to the beach (400m)!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanchen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtig, gemaklik en so ontspannend! Fantastiese ruim huis met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Lieflike braai area en groot tuin. Kort stap na strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Home away from home. Once you enter this place, it feels as if you are in your own extended home. Everything you need is within walking distance to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
620 Anne Road Pringle Bay
Good afternoon, Calvin, Thank you for this amazing review on our piece of paradise, 620 Anne Road, Pringle Bay. Going forward we will be suppling the bathrooms with soap. We look forward to hearing from you in the future. Kind Regards Ann

Gail K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

We loved the house and quick access to the beach. We loved the house and garden. Quick walk to the beach. Unfortunately, the baboons are a problem in Pringle Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Renate C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

Cosy en gemaklik. 'n Baie gemaklike leefhuis met 2 vleuels wat dit ideaal sal maak as 2 gesinne saam op vakansie gaan. Kinders het lekker in die solderkamers rondgespeel en omdat die erf omhein is, was dit net 'n plesier met ons honde. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jane W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Spacious house suitable for extended family! A well-equipped house with plenty of room, everything required for a comfortable stay and a well-maintained garden and easy walk to the beach. Bring your own soap!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Angie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

All was as advertised. Very responsive and friendly host. A very lovely home. It's a pity the weather was extreme.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leandra K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Cozy, homey and well rested. We loved every aspect of this beautiful home. Well situated, designed and so child friendly. Small touches like games for the kids to play with and jungle gyms and a treehouse in the garden. Anne also attended to each question or query I had. We will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
620 Anne Road Pringle Bay
Hi Leandra, Thank you so much for this fabulous review we so appreciate it. We look forward to you and your family visiting again in the very near future. Kind Regards Ann

Jeanne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Spacious, relaxing and warm atmosphere. Friendly and communicative host. Fully enclosed and beautiful garden, with birds chirping and the ocean's sounds in the background. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
620 Anne Road Pringle Bay
Hi Jeanne, We thank you for the amazing review and look forward to welcoming you back to stay in 620 Anne Road. Pringle Bay. Kind Regards Ann

Ronel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2022

Rustige naweek met honde in Pringlebaai. Dis 'n lekker groot huis vir families (ons was net 2 - so het maar basies een kant van die huis gebruik). Gemaklik toegerus. Die patio is heerlik, met 'n uitsig op die berge en baie slim-ontwerpde deure. Die huis is wel bietjie aan die donker kant wanneer hierdie groot deure toemaak. Sit maar asb. ekstra "emergency" ligte in terwyl dit so loadshed. 'n Lekker tuin vir die honde om rond te hardloop, of kinders indien wel. Sal ook miskien net 'n meer sekure slot aan die hek voor by die straat sit wanneer diere op die perseel bly. Let wel ek sal nie troeteldiere alleen in die tuin laat en êrens wegry nie. Daar besoek nou en dan 'n bobbejaan die straat. 'n Lekker kort stappie see toe! En mens kan die see se strelende geruis hoor, al sien jy dit nie. Ek sal enige tyd weer hierheen terugkeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ann
620 Anne Road Pringle Bay
Hi Ronel, Thank you for the detailed review, we really do appreciate the feedback and your recommendations will be implemented. We look forward to welcoming you back to stay in 620 Anne Road Pringle Bay. Kind Regards Ann

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R6 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-straat 620, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93cfd0fee49bb106eae6f4885d41c6a5ea2fa4ec03d2eeed06b196a989d9e66babaa72a49d5a55982c9110e459c7229823f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag, vir 8 mense 28 5 1 5 620 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 10:00 -34.341061 18.833847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang