Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 Milkwood

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 63 Milkwood
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anri C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri C

Presies wat ons gesoek het en ons sal weer terug gaan.

Ons het baie lekker gebly. Meer as genoeg spasie vir almal, gerieflik dat elke kamer sy eie badkamer het, lekker groot stoep, goeie ligging. Ons sal definitief weer daar bly.

Jaco W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W

Baie goed toegeruste en gemaklike kamers.

Sien sterre.

Almarie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie W

Baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Die plek is pragtig en baie gerieflik, met 'n pragtige uitsig.

Yvonne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne V

Spent 9 nights and it rained most of the time, but because of the accommodation, it.

Very enjoyable. The accommodation is large and very nicely furnished. However, I thought the bedding could be improved. The mattress in the middle bedroom was very uncomfortable and the pillows weren't up to standard. The swaying of the accommodation was a bit daunting.

63 Milkwood se terugvoer

I am pleased that Yvonne enjoyed her stay despite the inclement weather, and I regret that she found one mattress and the pillows to be sub-standard. We've not had a single other complaint about the bedding, but I will certainly look into it. As for the swaying feeling she experienced, it certainly was not caused by the house!

63 Milkwood
Elma L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elma L

Ons het dit vreeslik geniet om in die huis te woon.

Elke kamer het sy eie badkamer, wat wonderlik was. Ek sal definitief weer die huis bespreek en ook aanbeveel vir familie en vriende.

Dulcie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dulcie W

Pragtige huis met alles wat jy nodig het om lekker uit te rus.

Die huis gee jou so lekker vakansie gevoel. Alles wat jy nodig het in die huis. Al wat nogals lekker sou wees is as daar 'n swembad was, maar andersins sal ons beslis teruggaan as ons Knysna besoek.

Michelle D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Fantastiese woning, skoon en ruim.

Sal beslis weer hierdie huis bespreek. Pragtige uitsig, ruim leefareas en heerlike kuierstoep. Ideale ligging. Ideaal vir 8 mense. Ons het dit baie geniet.

Brendan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan S

Breathtaking!

The photos on the website does not do this place justice, everyone was so impressed with the accommodation and had a ball of a time. The only thing I would suggest is to put a sign up that the deck is slippery when wet as I slipped and fell but other than that the place is amazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowend!

Die foto's op die webtuiste doen dit nie gestand nie, almal was so beïndruk met die verblyf en het 'n lekker tyd gehad. Die enigste ding wat ek sou voorstel is om 'n bord op te sit wat sê dat die dek glad is wanneer dit nat word aangesien en gegly en geval het, maar anders as dit is die plek amazing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lizelle D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Baie lekker - alles van die hoogste gehalte. Goeie koffie, breekgoed en linne. Mooiste uitsig.

Ons het dit almal baie geniet.

Nthabiseng M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M

Best accommodation ever.

The accommodation was exactly what's on the pictures. We did not get lost. Not unsafe. Not unhappy about anything. The lady was available in case of emergency. Everything was there and perfect.

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 63, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy6BpxkBcKOKJ21m6YVPmPLIPzysmsx2Atd73dVggitAbaLEf92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 63 Milkwood Drive Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.035979937513 23.070966547638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang