Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 Milkwood

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 63, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

63 Milkwood is 'n selfsorghuis in Knysna. Dié vakansiehuis bied asemrowende uitsigte oor die omgewing en die Knysna-strandmeer en is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Hierdie bekoorlike dubbelverdiepinghouthuis het slaapplek vir 8 persone en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort of bad.

Die volledig toegeruste, ruim kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n grootskerm-TV met sekere DStv-kanale, en lei na die groot onderdak-vermaaklikheidsdek, wat spog met 'n 8-sitplek-tafel, buitesitkamermeubels, sonstoele en 'n Weber-braaifasiliteit.

Die huis bied ook onbeperkte WiFi-internet, 'n gemonitorde alarmstelsel met sekuriteitsreaksie, en daar is oorgenoeg parkeerplek vir motors of 'n boot, kano's of fietse.

63 Milkwood is ook ideaal geleë naby 'n supermark en 'n paar minute se ry vanaf winkels en restaurante, die Knysna-strandmeer, en minder as 20 km vanaf Brenton-on-Sea en Buffelsbaai-strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Milkwood-rylaan 63, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 63 Milkwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 63, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy6BpxkBcKOKJ21m6YVPmPLIPzysmsx2Atd73dVggitAbaLEf92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 63 Milkwood Drive Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.035979937513 23.070966547638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang