Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 on Saal

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bheula V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik diens en baie veilig! Ongelooflike diens en baie veilig. Dis stil en rustig, en om die bokkies te sien was besonders! Tanya is ongelooflik bedagsaam en ons het heerlik ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Rustig en gemaklike verblyf. Wat 'n fees! Baie goed ingerigte eenheid, skoon en netjies, en dit voel geensins asof mens in die stad is nie! Van die begin af is ons op hoogte gehou en ons het geen probleme of klagtes nie. Sal vir seker hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
63 on Saal
Goeie middag Riaan, Baie dankie vir julle wat ons plek so netjies gehou en gelos het. Julle is enige tyd welkom. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Saalstraat 63, Zwavelpoort, 0036, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43d5432b5b8540eb522ccff7dbdcd352f9f90478b172242956a3a18e44b74a1553147518c6ee57b003e787aa578fad3b4505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 63 Saal Street Zwavelpoort 0036 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.817666524388 28.350269603983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang