Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 on Saal

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Braam H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie nice. Baie netjiese plek. Stylvol en baie skoon. Baie veilig en stil, net wat 'n mens soek. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag
5.0
Sep 2024

Pragtige verblyf in 'n rustige omgewing, baie naby aan 3Ci Kerk. Baie netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bheula V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik diens en baie veilig! Ongelooflike diens en baie veilig. Dis stil en rustig, en om die bokkies te sien was besonders! Tanya is ongelooflik bedagsaam en ons het heerlik ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
63 on Saal
Hi Bheula Dit was vir ons baie lekker om julle hier by ons te akkommodeer. Julle was wonderlike gaste en het ons plekkie en reëls respekteer soos julle eie. Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien.

Riaan E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Rustig en gemaklike verblyf. Wat 'n fees! Baie goed ingerigte eenheid, skoon en netjies, en dit voel geensins asof mens in die stad is nie! Van die begin af is ons op hoogte gehou en ons het geen probleme of klagtes nie. Sal vir seker hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
63 on Saal
Goeie middag Riaan, Baie dankie vir julle wat ons plek so netjies gehou en gelos het. Julle is enige tyd welkom. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Saalstraat 63, Zwavelpoort, 0036, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43d5432b5b8540eb522ccff7dbdcd352f9f90478b172242956a3a18e44b74a1553147518c6ee57b003e787aa578fad3b4505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 63 Saal Street Zwavelpoort 0036 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -25.817666524388 28.350269603983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang