63 on Saal
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Braam H - Sep 2024
Algehele gradering
Baie nice.
Linda V - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige verblyf in 'n rustige omgewing, baie naby aan 3Ci Kerk.
Bheula V - Sep 2024
Algehele gradering
Puik diens en baie veilig!
63 on Saal se terugvoer
Hi Bheula
Dit was vir ons baie lekker om julle hier by ons te akkommodeer. Julle was wonderlike gaste en het ons plekkie en reëls respekteer soos julle eie. Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop om julle gou weer te sien.
Riaan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklike verblyf.
63 on Saal se terugvoer
Goeie middag Riaan,
Baie dankie vir julle wat ons plek so netjies gehou en gelos het. Julle is enige tyd welkom. Hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Saalstraat 63, Zwavelpoort, 0036, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang