Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 Sabuti HL475

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamboti-weg, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 790 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

63 Sabuti HL475 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die tweede verdieping in die veilige Simbithi Eco Estate in die hartjie van Ballito, net 30 minute se ry vanaf Durban en 20 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Die eko-kant van die landgoed bied 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, 'n rugbyveld, putt-putt, piekniekareas, braaigeriewe, stap- en fietsroetes, volop voël- en dierelewe. Aan die gholfkant van die landgoed is daar 'n eksklusiewe 18-putjie uitvoerende gholfbaan wat ontwerp is deur Peter Matkovich met The Simbithi Country Club wat 'n kroeg, sitkamer, gratis WiFi, die bekende Fig Tree Restaurant en veilige Avontuurspeelterrein vir kinders.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 2 wasbakke. Hierdie kamer het skuifdeure wat na die balkon oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, en ander klein toebehore asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 10. Die sitkamer het rusbanke en 'n platskerm-TV. Stapeldeure maak oop na 'n onderdak-toesluitbare balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Dit lei op sy beurt na 'n oop balkon met sonstoele en pragtige see-uitsigte aan die voorkant.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito.net Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Tamboti-weg, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 63 Sabuti HL475 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tamboti-weg, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5248ec50917895cab741006084b49c3855448adb378eac5ca7167a703e835c3bc16279c3f28a02ce8e139dcbfe40ba88d9d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Tamboti Drive Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.515148 31.217571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang