Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 Slakkepas Self Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir 63 Slakkepas Self Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lezaan P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan P

Dit is een van die beste.

Dit was 'n uitstekende plek. Ek sal enige tyd teruggaan. Dit is 'n ongelooflike plek.

Gert K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Dit was 'n geseënde, verfrissende en verkwikkende tyd.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Iets waarna ons uitsien. Die gasvryheid en behulpsaamheid van die eienaar was tops.

Andrew S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

Fabulous and great, fantastic.

It's nicely quiet, and there are great facilities too.

Liezel J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel J

Sal weer kom.

Baie lekker gebly. Was net bitter koud gewees, veral met die braai wat buite was.

Carin V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Het die ruimte, asook die stilte baie geniet.

Heerlike wegbreek-naweek.

Angelique S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Breathtaking.

Wow one of the most beautiful places we have been to. Safe, peaceful and very spacious. Definitely going back there again.

Janene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene S

Ideale plekkie om weg te breek van die stadslewe.

Die plekkie is in 'n baie veilige area. My kinders kon alleen parkie en winkel toe loop. Skoon en baie naby aan die see. Dit was 'n fees om hier te kon bly, ons het net die koninggroote-bed gemis in die boonste kamer. Alles wat jy nodig het, is daar. Ons sal definitief weer Slakkepas 23 besoek in die toekoms.

Sasha T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha T

We had a fabulous stay there. It was super safe and super convenient for a West Coast trip!

We travelled up to Elands Bay and headed down to Paternoster. The accommodation is in easy walking distance to the beach and a convenience store.

Fredeline B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fredeline B

Rustige atmosfeer.

Ons het dit geniet om net rustig te verkeer. Lekker familietyd gehad. Die kinders wou nie eers huis toe gaan nie.

Luzelle A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle A

Fantasties.

Baie rustige plek. Baie veilig.

Cindy M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

We really enjoyed ourselves.

The peace and quiet was excellent. We will definitely book again.

Kim T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim T

Relaxed.

Great stay, my daughter absolutely loved being there, the pictures are not giving justice as when we got there it's much bigger than pictures show.

Wynand B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Heerlik.

Bad en stortgeriewe ruim en heerlik om te gebruik. Braai-area heerlik om in te kuier. Leef- en kombuisarea groot en gerieflik.

Johan L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L

Kon lekker uitrus en het dit geniet.

Sal graag wil sien vir die prys wat betaal is, daar ten minste suiker, koffie/tee en melk voorsien word vir een maal se koffie om jou welkom te heet en dat handdoeke voorsien word.

Anzelle D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle D

Ons het baie lekker gekuier.

Is mal oor die feit dat daar 'n swembad en speletjieskamer is om almal besig te hou. Die weer het die strandplanne bietjie gefnuik maar die swembad en speletjieskamer het opgemaak daarvoor. Met tieners en tegnologie is die feit dat daar WiFi is 'n baie goeie bonus!

Tyrone P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone P

Baie lekker gebly.

Slakkepas 63 was baie goeie verblyf en waarde vir geld.

Nicola F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola F

Heerlik rustig

Lekker gekuier, rustige omgewing.

Vanaf R1 375
R1 375 R1 169
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 375
R1 375 R1 169
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Slakkepas, Dwarsksbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA546c98d0e7ba213ab33ae28848e9e89067d98c2e566e45bf325cf6bc5e8eea6aefcd8f324abafab69cca44421bc4b3acfb30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 375 nouVanaf R1 169 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Main Road Slakkepas 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.694661782927 18.234023416672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang