Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 Slakkepas Self Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lezaan P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit is een van die beste. Dit was 'n uitstekende plek. Ek sal enige tyd teruggaan. Dit is 'n ongelooflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Dit was 'n geseënde, verfrissende en verkwikkende tyd. Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Iets waarna ons uitsien. Die gasvryheid en behulpsaamheid van die eienaar was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fabulous and great, fantastic. It's nicely quiet, and there are great facilities too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel J
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Sal weer kom. Baie lekker gebly. Was net bitter koud gewees, veral met die braai wat buite was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Het die ruimte, asook die stilte baie geniet. Heerlike wegbreek-naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Breathtaking. Wow one of the most beautiful places we have been to. Safe, peaceful and very spacious. Definitely going back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janene S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Ideale plekkie om weg te breek van die stadslewe. Die plekkie is in 'n baie veilige area. My kinders kon alleen parkie en winkel toe loop. Skoon en baie naby aan die see. Dit was 'n fees om hier te kon bly, ons het net die koninggroote-bed gemis in die boonste kamer. Alles wat jy nodig het, is daar. Ons sal definitief weer Slakkepas 23 besoek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sasha T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2023

We had a fabulous stay there. It was super safe and super convenient for a West Coast trip! We travelled up to Elands Bay and headed down to Paternoster. The accommodation is in easy walking distance to the beach and a convenience store.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fredeline B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2023

Rustige atmosfeer. Ons het dit geniet om net rustig te verkeer. Lekker familietyd gehad. Die kinders wou nie eers huis toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Luzelle A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fantasties. Baie rustige plek. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 375
R1 375 R1 169
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 375
R1 375 R1 169
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Slakkepas, Dwarsksbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA546c98d0e7ba213ab33ae28848e9e89067d98c2e566e45bf325cf6bc5e8eea6aefcd8f324abafab69cca44421bc4b3acfb30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 375 nouVanaf R1 169 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Main Road Slakkepas 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.694661782927 18.234023416672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang