Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

64 Atlantic Drive

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Alicia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons het 'n 10/10 tyd gehad. Baie lekker! Ons het vreeslik lekker gekuier. Die plek is bitter netjies en toegerus met alles wat jy benodig. Die gasheer het ons baie vriendelik verwelkom. Sal 100% weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Pragtige heerlike kuier plek. Pragtige plek met alles wat 'n mens nodig het. Alles van baie goeie gehalte. Tot 'n skottelgoedwasser. Alles is perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Our stay was very comfortable. The cottage was in pristine condition, we were treated in a very friendly manner. We found the area very safe. We would recommend this cottage to anyone else.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Sou graag baie langer hier wou bly. Ons was so gelukkig om hierdie juweeltjie te boek! Baie netjies, heerlike ruim gerieflike kamers, goed toegeruste kombuis en baie vriendelik ontvang deur die gasheer, sal definitief weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Awesome. Enjoyable and perfect from start to finish. The host is the perfect host. Nothing is too much for him. Thanks for a great weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melany M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Wonderlike omgewing vir 'n rus kans met 'n veilige plot. Ons naweek was wonderlik saam lekker mense in 'n pragtige veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Luileker rustig wielspaken! Baie dankie vir 'n puik naweek. Jy sien ons beslis weer! Doen so voort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cinta V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Wonderlike wegbreek verblyf met alles en nog meer wat jy moontlik kan benodig. Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar wat te alle tye beskikbaar was indien ons enigiets sou kort. Die huis is heeltemal apart van die hoofhuis en dus lekker privaat en baie ruim binne. Elke kamer het sy eie badkamer met lekker sagte handdoeke, sjokoladetjie op die bed, melk en koue water in die yskas, asook koffie, tee en suiker en selfs 'n klein skottelgoedwasser. WiFi is deurlopend beskikbaar en beurtkrag is nie 'n probleem nie weens sonpanele. Wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene Carmen J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Just amazing. What a gem. My family of 4 had a ball of a time at this home away from home. Thank you to the hosts for being exceptional. You're amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Wonderlike verblyf met die beste gashere. Sal definitief weer teruggaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd726a6521edaa80ec30cc9ce5b099461b84de284ebcc32d242fe4008914952caea7c2a9f0a0006cf9adc0ce60399a7415c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 64 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3631124 18.1651268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang