Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

64 Atlantic Drive

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir 64 Atlantic Drive
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alicia V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Ons het 'n 10/10 tyd gehad. Baie lekker!

Ons het vreeslik lekker gekuier. Die plek is bitter netjies en toegerus met alles wat jy benodig. Die gasheer het ons baie vriendelik verwelkom. Sal 100% weer gaan.

Louise S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Pragtige heerlike kuier plek.

Pragtige plek met alles wat 'n mens nodig het. Alles van baie goeie gehalte. Tot 'n skottelgoedwasser. Alles is perfek!

Priscilla B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B

Our stay was very comfortable.

The cottage was in pristine condition, we were treated in a very friendly manner. We found the area very safe. We would recommend this cottage to anyone else.

Claudia B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B

Sou graag baie langer hier wou bly.

Ons was so gelukkig om hierdie juweeltjie te boek! Baie netjies, heerlike ruim gerieflike kamers, goed toegeruste kombuis en baie vriendelik ontvang deur die gasheer, sal definitief weer daar wil bly.

Gary W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W

Awesome.

Enjoyable and perfect from start to finish. The host is the perfect host. Nothing is too much for him. Thanks for a great weekend.

Melany M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany M

Wonderlike omgewing vir 'n rus kans met 'n veilige plot.

Ons naweek was wonderlik saam lekker mense in 'n pragtige veilige omgewing.

Johan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Luileker rustig wielspaken!

Baie dankie vir 'n puik naweek. Jy sien ons beslis weer! Doen so voort!

Cinta V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta V

Wonderlike wegbreek verblyf met alles en nog meer wat jy moontlik kan benodig.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar wat te alle tye beskikbaar was indien ons enigiets sou kort. Die huis is heeltemal apart van die hoofhuis en dus lekker privaat en baie ruim binne. Elke kamer het sy eie badkamer met lekker sagte handdoeke, sjokoladetjie op die bed, melk en koue water in die yskas, asook koffie, tee en suiker en selfs 'n klein skottelgoedwasser. WiFi is deurlopend beskikbaar en beurtkrag is nie 'n probleem nie weens sonpanele. Wens ons kon langer bly!

Rene Carmen J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene Carmen J

Just amazing.

What a gem. My family of 4 had a ball of a time at this home away from home. Thank you to the hosts for being exceptional. You're amazing.

Melissa S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S

Wonderlike verblyf met die beste gashere. Sal definitief weer teruggaan.

Sien sterre.

Hilda-mart M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda-mart M

Yzerfontein is pragtig en 64 Atlantic Drive sien ons beslis weer! Heerlik!

64 Atlantic Drive is 'n heerlike, goed toegeruste kothuis. Die eienaars is só gasvry en gaaf. Goed geleë in 'n rustige buurt.

Johan G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Tranquil, relaxing, beautiful.

Such a relaxing environment. Cute little cottage, clean and everything supplied. Most beautiful beach and surroundings. Special surprise, with 3 ostriches parading in the street! Peaceful, quiet. Thank you for a much needed rest.

Kelvin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelvin S

Fantasies.

We had an awesome time, the place has everything you need. The accommodation is powered with solar power so no load shedding. The owners are super friendly people. Thank you so much for a great getaway.

Lia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia V

Heerlike kuier met alles wat jy nodig het.

Ons het baie by 64 Atlantic Drive gebly, sal beslis terugkeer!

Nelia F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia F

Vriendelike ontvangs, wonderlike verblyf.

Beste verblyf wat ons nog ooit gehuur het.

Azaria H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azaria H

Amazing, relaxed, beautiful views.

It was amazing, the owner treated us so well, and we were so close to the beach and shops. We will definitely be going there again!

Lilian P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian P

Baie rustig.

Dit was baie lekker.

Anita D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Comfortable and clean.

We had a lovely time in a very comfortable space. Ideal for two couples, each bedroom has its own en suite bathroom. Gas stove, solar power lights etc. Very nice.

Blanche K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche K

It was fabulous.

The place was neat and just as advertised. We didn't need anything. The owner was very friendly. Will definitely book the place again.

Pacel Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pacel Z

My family and I enjoyed spending the weekend at the address above.

Calm, and tranquil and the host is welcoming.

Charlotte C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte C

Awesome accommodation. Very kind host. Coffee, sugar and tea available for our use. Place were spotlessly clean. Beds comfortable. Everything you need in your household we found there.

I will definitely go back and recommend this place to my friends. We even got a discount on our accommodation.

Mathilda E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda E

Gemaklik, rustig met als wat jy nodig het.

Die boma is heerlik as die wind nie te erg waai nie, maar daar is 'n binne-braai vir die dae wat die weer nie wil saam werk nie. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Die uitkyk punt is 'n bonus, want jy kan Tafelberg bekyk as die sonsak. Die eenheid is baie lekker vir 'n gesin.

Madale L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madale L

Heerlike verblyf!

Ons het baie lekker gebly en sal 64 Atlantic Drive beslis aanbeveel. Die woonbuurt is rustig en stil en die huisie baie gerieflik ingerig. Dit was ook baie skoon en netjies toe ons arriveer en ons is vriendelik ontvang.

Johan A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Dit was heerlik, die weer het ons net so bietjie gepooitjie.

Sal dalk net Dstv installeer vir dae wat die weer nie saam speel nie. Andersins was dit fantasties. Baie netjies en die ontvangs was baie vriendelik en verwelkomend.

Alan T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan T

Really enjoyed it for a weekend getaway, friendly and helpful hosts.

Will definitely visit again. Lots of attention to small details.

Michelle L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Fantasties.

Oulike plekkie, goed ingerig en eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Nabygeleë aan alles en veilig. Johan se pizzas was 'n lekker bederf.

Gerswin C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerswin C

Die plek is netjies en die eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Alles wat ek nodig gehad het, was daar- ek sal dit aanbeveel vir enige ander persoon en sal nie my laaste besoek wees nie.

Francois A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A

Baie veilige en netjiese plek om weg te breek vir 'n vakansie.

Die plek is baie ruim, netjies en veilig. Ons het baie lekker gebly. Tydens load shedding was ons TV aan en ons kon ligte gebruik a.g.v. die solar panel krag. Ek sal weer enige tyd terug gaan vir 'n vakansie. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Frieda D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda D

So lekker hier oorgebly!

Die kothuis is goed toegerus en gesellig. Ons het heerlik hier oorgebly. Johan, die eienaar, is ook baie vriendelik en hulpvaardig.

Alzita R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alzita R

Fantastic place.

Lovely place, quiet and peaceful.

Jacques D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Dit is werklik 'n lekker plekkie met als wat jy nodig het.

Die oom en tannie is so vriendelik. So lekker met hulle gesels. Die plekkie is nuut, netjies, veilig, naby die dorp, naby die see, still area en het als wat jy nodig het. Ek en my seun het lekker gebly en met 'n swaar hart daar weggery. Baie dankie.

Arnold V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Dit was perfek vir ons behoeftes.

Dit het soos 'n huis weg van die huis gevoel.

Lizanne H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne H

Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het.

Skoon, ruim en veilig.

Yvonne D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Everything was fantastic.

We had a lovely long weekend holiday. Everything was clean and modern. I will return again and again. The owners were lovely. Child friendly. Didn't need to take anything extra with, just our clothes and food.

Maxi S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxi S

Regtig lekker gerus. Rustig en mooi area. Kon nie vir beter vra nie.

Alles is uit die boek. Woonplek is netjies skoon. Eienaar is vriendelike, goed geleë en kon regtig lekker rus.

Gerrit A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit A

Sal beslis weer daar gaan bly.

Sien sterre.

Johan M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Regtig lekker gekuier in 'n skoon, pragtige plekkie.

Ideale plek vir 'n vinnige wegbreek vir 'n gesin van vier.

Elsa R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa R

Puik.

Die bespreking was eintlik vir my suster en swaer wat onlangs verjaar het. Johan was baie tegemoetkomend en volgens hulle die perfekte gasheer. Hulle het heerlik gekuier. Alles was kraakskoon en die blyplek is gerieflik ingerig. Ek sien uit daarna om saam met hulle daar te gaan kuier.

64 Atlantic Drive se terugvoer

Elsa, baie dankie vir positiewe resensie.
Dit word opreg waardeer. Indien julle deur die week kosteloos wil kom oorbly in kothuis, is julle baie welkom. Julle was wonderlike gaste. Laat weet net betyds sodat ons datum kan bevestig.
Groete
Johan en Cornelia.

64 Atlantic Drive
Andrea D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D

Awesome, relaxing and refreshing.

I would definitely recommend this place, absolutely stunning, spacious and the owners are great people.

Maryna B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B

Waarde vir geld!

Baie vriendelike ontvangs. Blyplek is perfek uitgelê en ons het heerlik gebly. Sal beslis weer daar bly.

Gideon N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon N

Skoon, netjies en goed geleë met baie vriendelike eienaars!

Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Ontspanne en veilige atmosfeer wat hulle skep. Het heerlik gebly met alles wat jy dalk mag nodig hê. Baie netjiese, ruim en gerieflike huis met lekker binne kaggel/braai en buite-braaiarea. Die eienaars maak ook baie lekker pizzas!

Renee W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee W

Gerieflik en skoon.

Die gasheer is baie aangenaam en behulpsaam. Die verblyf is skoon en netjies en het alles wat mens nodig het.

Verdine W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verdine W

Fantasties! As ons kon, sou ek die naweek weer wou oordoen.

Johan en sy vrou is baie vriendelike mense, hul gasvryheid is baie goed. Die plek is baie rustig en netjies. Dit is pragtig. Ek sal 64 Atlantic Drive beslis aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie aan Johan en sy vrou. Sal julle definitief weer sien.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd726a6521edaa80ec30cc9ce5b099461b84de284ebcc32d242fe4008914952caea7c2a9f0a0006cf9adc0ce60399a7415c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 64 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3631124 18.1651268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang