Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

64 Atlantic Drive

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

64 Atlantic Drive is ’n selfsorgkothuis in Yzerfontein. Die kothuis is apart van die hoofwoning en word vir meer privaatheid met 'n muur en hek van mekaar geskei. Die ingangshek vanaf die straat word gedeel deur beide wonings.

Hierdie kothuis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n ten volle toegeruste kombuis en ’n leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook ’n ontbyttafel met stoele, sowel as ’n ingeboude kaggel. Die sitarea het ’n gerieflike bank en ’n TV. Daar is gratis WiFi.

Die huis lei na ’n veranda met meubels en ’n vuurput.

Gaste kan gaan stap of draf en ’n uitsig oor Dassen-eiland en op Tafelberg geniet op ’n helder dag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Brenda T
Gesin met tieners
5.0
Very nice and the friendly atmosphere. The house is clean, neat and has a home away from home feeling. I could stay there anytime again...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Petro H
Saam met vriende
5.0
Pragtige skoon woonplek, warm stort en gawe mense! Wat meer kan mens vra. Ja, baie lekker! Gasheer en -vrou baie gaaf!
Sep 2024
Alicia V
Saam met vriende
5.0
Ons het 'n 10/10 tyd gehad. Baie lekker! Ons het vreeslik lekker gekuier. Die plek is bitter netjies en toegerus met alles wat jy benodig. Die gasheer...
Sien meer
Sep 2024
Louise S
5.0
Pragtige heerlike kuier plek. Pragtige plek met alles wat 'n mens nodig het. Alles van baie goeie gehalte. Tot 'n skottelgoedwasser. Alles is perfek!
Sep 2024
Priscilla B
5.0
Our stay was very comfortable. The cottage was in pristine condition, we were treated in a very friendly manner. We found the area very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Atlantic-rylaan 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 64 Atlantic Drive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd726a6521edaa80ec30cc9ce5b099461b84de284ebcc32d242fe4008914952caea7c2a9f0a0006cf9adc0ce60399a7415c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 64 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3631124 18.1651268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang