Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

64 Atlantic Drive

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

64 Atlantic Drive is 'n selfsorgkothuis in Yzerfontein. Die kothuis is apart van die hoofhuis en word van die huis geskei deur 'n muur en 'n hek vir meer privaatheid, maar die eenhede deel die toegangshek na die eiendom.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 mense en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens asook 'n en suite-badkamer wat bestaan uit 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbyttafel met stoele, asook 'n ingeboude kaggel. Die sitkamer is toegerus met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi word ook verskaf.

Die huis maak oop op 'n lieflike stoep met buitemeubels en 'n vuurput vir gaste om te geniet.

Gaste kan gaan stap of draf en kan op 'n helder dag die uitsig oor Dassen-eiland en Tafelberg geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 43 resensies vir 64 Atlantic Drive
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Atlantic-rylaan 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 64 Atlantic Drive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd726a6521edaa80ec30cc9ce5b099461b84de284ebcc32d242fe4008914952caea7c2a9f0a0006cf9adc0ce60399a7415c91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 64 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3631124 18.1651268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang