Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

64 Fleur Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fleur Park 64A, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

64 Fleur Park is 'n selfsorg-eenheid wat in 'n vakansiekompleks aan die strandfront van Gordonsbaai geleë is. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 persone en die kompleks is om die draai van die hawe geleë.

Hierdie volledig gemeubileerde eenheid bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, tweede en derde kamers het ook 'n dubbelbeddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkeldagbed in die leefarea. Die hoofbadkamer is 'n en suite en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoof en 'n mikrogolfoond.

Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het houtmeubels om op te ontspan.

Parkeerplek is beskikbaar voor die eenheid vir 2 motors. 64 Fleur Park is ook sowat 8 km vanaf Strand Gholfklub en 10,5 km vanaf Somerset Mall geleë.

Die kompleks is ook naby 'n verskeidenheid restaurante en kroeë op die marina se rand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Fleur Park 64A, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 64 Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fleur Park 64A, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6504664b9374f42c69d192f44fce679bb8db739d670a3a925d1299dc91879661102c889a1e83c08d9aa918fef692c51df456?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 64A Fleur Park Faure Marine Drive 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.151725647594 18.860789248024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang