Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

642 on Vincent

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 642 on Vincent
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anna-marie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V

Die woonstel is geleë in 'n baie rustige omgewing, maar tog ook sentraal.

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie. Die diens was vriendelik en die woonstel skoon. Dit was die bekostigbare rus- en oornagplek waarvoor ons gesoek het na 'n baie lang reis. WiFi was beskikbaar.

Denise D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Die prys is te laag as jy kyk na die kwaliteit van die diens en goedhartigheid.

There is this old saying "I don't trust a man when they don't like a dog, but I trust a dog when they don't like a person". Ek en my man met ons 2 woefies het so tuis gevoel. Beste waarde vir geld, net hulle vriendelikheid alleen regverdig die prys.

Simon M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon M

Baie lekke plekkie, lekker gebly.

Baie lekker, baie vriendelike mense.

Ria N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Baie gerieflike, netjiese oornagverblyf.

Ons is gasvry ontvang en het baie lekker gebly in die skoon verblyf met toesluit-parkering naby die Pretoria-Oos hospitaal. Ons het die rustigheid en stil omgewing besonder waardeer!

Gerda S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Waarlik soos 'n huis erg van diie huis af.

Was 'n baie goeie ervaring, sal beslis aanbeveel. Melissa, baie dankie vir die gasvryheid. Dit is 'n baie veilige, rustige, mooi plek.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincentstraat 642, Moreletapark, 0044, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35f73ed3de5bcdbdd2d7a0e2ca3751b322b2ee7e1811a63664cc6d5495897c073ef9c79b15c85734a4431f44200d48e8bba9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 642 Vincent Street Moreletapark 0044 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.8240021 28.2872858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang