Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

65 Brenton Park

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 65 Brenton Park, Captian Duthe-straat, Brenton Lake, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

65 Brenton Park is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks geleë in Brenton Lake wat 10 minute se ry vanaf Knysna is. Perfek vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid aksies binne die Tuinroete.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en is volledig gemeubileer vir jou gerief. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad in. Die ander twee kamers het 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer. Die leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus, en bevat die basiese toebehore om maaltye te kook.

Die etenstafel het sitplek vir 6 mense en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei ook na 'n patio wat braaigeriewe insluit om van te gebruik. Parkeerplek is beskikbaar vir een voertuig, en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en 'n tennisbaan met ander geriewe om van gebruik te maak.

65 Brenton Park is die ideale basis vanwaar Knysna en die Knysna-koppe, Featherbed Ferries, Plettenbergbaai en ander besienswaardighede in die skilderagtige Tuinroete verken kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Tanita J
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike, ten volle toegeruste huis. Heerlike blyplek met mooiste uitsig. Ten volle toegeruste huis. Ons het heerlik gebly.
Jul 2024
Andre K
Saam met vriende
5.0
Asemrowend. Fantasties, almal was verras oor die mooi uitsig en die ligging. Was definitief die moeite werd en sal vir seker weer terug gaan.
Mei 2024
Octavia M
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and quiet. Had a lovely stay. Nice and quiet area. Just the pool was a bit far away. Would really go back there someday.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
G S
5.0
Calm relaxing beautiful. It was a lovely home with the most beautiful view of the lake. Nighttime lights from across the lake were ethe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Martin B
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning Accommodation and Views. We are return clients to 65 Brenton Park, and will certainly go back again. This is real value for mo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Eenheid 65 Brenton Park, Captian Duthe-straat, Brenton Lake, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 65 Brenton Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 65 Brenton Park, Captian Duthe-straat, Brenton Lake, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPT3rHeomre5pFg23ZKJjyKILvpT4wvNfy0bSiMx131vxVjLhpw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 Unit 65 Brenton Park Captian Duthe Road 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070721 23.026495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang