Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Upon Grace

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Grace Upon Grace
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nadia B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Super fantastic!

Not only was the welcome from Linda, warm and friendly, but the accommodation exceeded my expectations. It is a super comfortable and private place with the basics you would need at hand. It's clean and beautifully decorated and it gives the 'at home' feeling. This place is definitely the best option for the business traveler. Thanks Linda!

Kevin H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin H

We enjoyed our stay.

Clean, plenty of space, hostess was friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ons verblyf baie geniet.

Skoon, baie ruimte, gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Grace Upon Grace se terugvoer

Thank you, Kevin, for staying at 67 On Mountain. We appreciate it and you are so welcome to stay with us again. Be blessed

Grace Upon Grace
Willem D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Baie gemaklike plekkie vir nie te veel geld nie.

Sou net graag 'n airconditioner wou beskikbaar gehad het. Baie warm gekry.

Mary M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary M

Clean, neat, adequate.

If barking dogs bother you, then this is not the spot for you. Perhaps the weber could be fixed?

Helet W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helet W

Baie gerieflik.

Was lekker naby aan ons fietsresies se beginpunt. Het alles gehad wat ons benodig het.

Rita-lize C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita-lize C

Woonstel is pynlik netjies, niks fout nie.

Baie netjies, skoon en alles wat jy nodig is daar. Linda is 'n uitstekende host. Lekker gebly, baie dankie!

Natasjha V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasjha V

Privaat, skoon en perfek vir 'n gesin van 3.

Sal definitief weer daar bly. Dankie Linda.

Hetty S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty S

Baie aangenaam.

Baie vriendelik ontvang! Pragtige netjiese kamer met alles wat nodig is vir baie lekker verblyf. Sal graag weer daar wil oorslaap.

Elzette R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette R

Rustig.

Baie dankie, ons het goed gerus en alles was daar wat ons benodig het, gasvrou was vriendelik en parkering veilig.

Nicolet B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolet B

Gerieflik.

Dit is 'n wonderlike plekkie om te kon oornag! Het baie tuis gevoel, baie dankie.

Christine F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine F

Dit was aangenaam gewees.

Pragtig, netjiese plekkie. Eienaar kan dalk net yskas vervang met een wat stil loop. Ou yskas bietjie raserig.

Mias B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mias B

Baie netjies, skoon en perfek ingerig.

Die verblyf was baie aangenaam, lekker ingerig skoon en netjies.

Retha V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Aangename ondervinding.

Plekkie is baie oulik en goed geprys. Sal dit beslis aanbeveel.

Nicolene J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Wonderlik.

Lieflike skoon eenheid. Baie vriendelik ontvang deur Linda, sal vir seker weer by haar woon.

Hannes V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Alles wat ons nodig gehad het en baie gerieflik.

Ruim en baie gerieflik. Die omgewing is mooi en rustig en sentraal vir ons behoefte. Die diens en vriendelike gasvrou maak die verblyf baie aangenaam. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan!

Marina S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S

Pragtig, skoon en ruim. Baie vriendelik.

Sal definitief weer teruggaan. Het net 'n droograk vir handdoeke gekort.

Grace Upon Grace se terugvoer

Baie Dankie Marina waardeer dit. Daar is ‘n metaal handdoek reling wat 4 handdoeke kan neem aan bopunt van stort paneel. Ek dink omdat dit nie ‘n gewone reling is wat aan muur vasgemaak is nie is dit nie maklik sigbaar nie. Gaan beslis ‘n bordjie daar by sit. Dankie vir dit.Kom kuier gerus weer julle is altyd welkom. Mooi week

Grace Upon Grace
Karien J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Baie skoon, netjies en gerieflik en baie goeie waarde vir geld.

Die eenheid is baie netjies, skoon en gerieflik ingerig. Heerlike matrasse op die bed. Baie gerieflike parkering. Ons sal definitief weer hier kom oorbly.

Martin S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Goeie waarde vir geld en baie netjies.

Ons het ons tyd daar baie geniet.

Adelle S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle S

Netjies, veilig, ruim en skoon. Linne onberispelik!

Netjies, veilig, ruim en skoon. Parkering vir motor. Linne onberispelik.

Sunet S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet S

Vriendelike ontvangs. Skoon oulike plekkie.

Lekker gebly dankie! Sal aanbeveel.

Charlotte O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte O

Home away from home!

Home away from home! Cost and has all the essentials!

Jetro K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jetro K

Was skoon en rustig.

Alles was pragtig. Net die TV was van geen waarde. Vreeslik oud.

Izelle J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle J

Pragtige, knus plekkie. Ideaal vir 'n gesin met klein kinders.

Ons was baie gelukkig met die verblyf. Die gastehuis was netjies en pragtig mooi gemaak. Dit was die regte grootte vir ons en ons klein dogtertjie. Dit het al die nodige fasiliteite gehad sodat ons gemaklik kon bly en elke aand ons kop rustig neer lê. Die gastehuis was lekker sentraal vir ons vakansie en was naby winkels, tog nie sodat ons deur stadsverkeer gepla was nie. Daar het ook die lekkerste beskuit vir ons gewag waaraan ons in die oggende gesmul het. Ons sal vir seker weer van 67 on Mountain gebruik maak as ons weer die Kaap besoek.

Jan Hendrik B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Hendrik B

Vriendelik en gasvry.

Baie netjies, skoon en het heerlik oornag. Beslis aan te beveel.

Pellie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pellie B

Uitstekend.

Baie lekker. Vriendelike mense. Dankie vir die lekker plekkie.

Pieter J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter J

Te min belangstelling oor alles OK is.

1.daar is geen bad en nie almal wil stort nie. 2.die oprit na slaapplek is baie hoog, as jy nie 4x4 motor het nie, asook geen skadunet of son brand jou motor geweldig. 3 geen wifi geriewe, asook TV is baie klein. 4 geen lugreëlings in kamer slegs 'n klein waaier. 5 geen stoof in huis net n braaipan. 6 die spieël is hoog gehang en my vrou kan nie sien nie.

Grace Upon Grace se terugvoer

Pieter, ons is jammer om te hoor dat u nie gelukkig was nie. Op die webblad staan dit as volgende:
Geen stoof maar braai pan en braai geriewe.
Geen bad maar stort.
Parkering agter 'n elektriese hek reg langs die eenheid daar word nie genoem van onderdakse parkering nie.
Daar is Wi-Fi maar soms is die sein nie sterk nie.
Daar is ‘n groot half lengte spieel by die ingang van die bad kamer en die klein spieel is bokant die handwasbak.
Meeste van ons gaste het net gewone motors nie 4x4.
Ons hoop dat dit gehelp het dat ons u verlengde tyd gegee het om u betaling te maak.
Wens u alles wat mooi is toe.

Grace Upon Grace
Scott S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Scott S

Spacious, but noisy stay.

A comfortable size but awkward for a traveller: No surface space to put things or work on. No cooktop, only an electric frypan with wayward thermostat. The road is busy and we regularly had barking dogs and alarms from the neighbours. There is too much light at night for a good night's sleep and (as usual) no hook for a mosquito net. No shade for your car and no bars on the windows.

Grace Upon Grace se terugvoer

Mr Scott I phoned you personally to apologise about the Neighbour’s dogs and alarm that I could unfortunately not foresee would happen on the day of your stay. It shows on our photo’s the workspace & and it states that we only supply a frying pan. Also we do not advertise that we have shaded parking but we do say you have your own private parking but you preferred to park in the road under the Neighbour’s trees. We have never given it a thought of having a hook for mosquito’s as we don’t have a problem with mosquito’s. I am sorry that you did not find our place suitable but I do hope you will be blessed whilst travelling in our beautiful country. Wishing you well. Linda Venter

Grace Upon Grace
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain-weg 67, Golden Acre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8LdbwmxEQ45Gpm4v1lpGhkVILhF7IOfQ1GlI2fitwzUvLAikqi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 67 Mountain Road Golden Acre 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.07275 18.86183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang