Grace Upon Grace
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain-weg 67, Golden Acre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 105 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Grace Upon Grace is 'n selfsorgkothuis in die pragtige dorpie Somerset-Wes en word omring deur berge.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die kothuis is pragtig versier, apart van die hoofhuis en het sy eie ingang met 'n privaat parkeerarea. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n braaipan, en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe vir 2 dae; Neem asseblief kennis dat die eenheid nie 'n stoof het nie. Neem asseblief kennis dat die kothuis nie 'n TV het nie.
Wonderlike restaurante is naby die eiendom en die Lourensford- en Vergelegen-wynplase en Helderberg-natuurreservaat is net 2 km weg. Strand en Stellenbosch is net 'n entjie se ry weg, en gaste het maklike toegang tot verskillende roetes om die Kaapse Wynlande te verken.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mountain-weg 67, Golden Acre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Grace Upon Grace het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Golden Acre Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain-weg 67, Golden Acre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang