Grace Upon Grace
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain-weg 67, Golden Acre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 350R1 148 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Grace Upon Grace is 'n selfsorgkothuis in die pragtige dorpie Somerset-Wes en word deur berge omring.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 'n slaapbank.
Die leef, slaap en kombuis area is in 'n oop plan area.
Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n mikrogolf, 'n braaipan, 'n yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe vir 2 dae toegerus.
Die eenheid het nie 'n stoof of 'n TV nie.
Dit kothuis is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang met 'n privaat parkeerarea.
Die verblyf is naby :
Lourensford en Vergelegen plaas.
Erinvale Golflandgoed
Strand en Stellenbosch
Mediclinic Vergelegen
Daar is maklike toegang tot verskillende roetes om die Kaapse Wynlande te verken.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mountain-weg 67, Golden Acre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Grace Upon Grace het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Golden Acre Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain-weg 67, Golden Acre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang