Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Upon Grace

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain-weg 67, Golden Acre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Grace Upon Grace is 'n oopplan-selfsorgkothuis in die pragtige dorpie Somerset-Wes wat deur berge omring word. Die kothuis is apart van die hoofhuis en het sy eie privaat ingang.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed, 'n slaapbank en 'n privaat badkamer met 'n stort. Let wel die slaapbank is standaard grote en is geskik vir 2 mense wat onder 60kg elk weeg.
 
Die kombuis is met 'n mikrogolf, lugbraaier, wok en yskas, en tee en koffie vir 2 dae toegerus. Let asb. dat die eenheid nie 'n stoof of 'n TV het nie.

Daar is wonderlike restaurante naby die kothuis en die Lourensford- en Vergelegen-wynplaas en Helderberg Natuurreservaat is net 2 km ver. Strand en Stellenbosch is ook net 'n entjie se ry en gaste het maklike toegang tot verskillende roetes om die Kaapse Wynlande te verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mountain-weg 67, Golden Acre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace Upon Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain-weg 67, Golden Acre, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf00be2fc858d3b741c2a64c6474b7cda32c749d4ba5012a546bffe5ef38d8b5e7b00474ceb2e254660aedfebd4cd921ea9fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 67 Mountain Road Golden Acre 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.07275 18.86183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang