Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

67 The Shades

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades 67, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

67 The Shades is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Umhlanga geleë is, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinswegbreek.

Dié grondvloerwoonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad. Gehalte linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe. Gaste het toegang tot geriewe op die perseel, insluitend 'n swembad, braaigeriewe, 'n wassery en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hellen K
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyable and so welcoming. The stay was awesome. Perfect location, walking distance to the nearby malls and the beach. We were welcome...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
William S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, gerieflik. Die plek is ongelooflik gerieflik. Diens was puik. Ek het nie eers nodig gehad om enige iets saam te neem behalwe my klere nie.
Mei 2024
Danile H
Saam met vriende
5.0
Excellent. We enjoyed our stay. Keep it up.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Paul O
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Dit was nou regtig 'n aangename ervaring. Alles wat jy moontlik kan nodig hê en soveel meer. Netjies, skoon en volledige verblyf, perfek! ...
Sien meer
Feb 2024
Ankia S
Gesin met tieners
5.0
Net 'n plesier! Die woonstel is baie goed ingerig, stylvol en netjies. Eerste selfsorgseenheid waar ek regtig kan sê daar kort niks. Eienaars het uit ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Weaver-singel 23, The Shades 67, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 67 The Shades het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades 67, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44893ea12e66931974f3e0eb67c22adeef3311bd45aeea2dc8ba7eefef0ca4eabd3fc90bb580cb115ff522906494cce9dda8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 23 Weaver Crescent 67 The Shades 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721185401102 31.086081307935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang