Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

677 on Lake

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 677 on Lake
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nathalia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalia S

Breathtaking, homely space to ensure we had the most amazing holiday! Be it watching.

Absolutely stunning - every small detail is comfortable, stylish and breathtaking.

Marie-louise F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise F

This place is a gem with everything you need.

This location is truly exceptional! The positioning is ideal, the apartment is incredibly neat and contemporary, offering a delightful space complete with all the essentials. The host is an excellent host, always available when needed. Our stay was fantastic—thanks a lot!

Theresa B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Fantastiese blyplek, met pragtige uitsigte oor die berg en die meer.

Ons is baie hartlik ontvang deur die eienaars Allan en Cilla. Hulle het gehelp bagasie afpak en verduidelik hoe al die gadgets werk. Baie moderne, mooi, skoon en netjiese verblyf met prentjie mooi uitsigte, Sal definitief weer daar gaan bly. Ons het heerlik gekuier.

Karmen O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmen O

Our visit at 677 on Lake was wonderful and exceeded all our expectations!

Cilla and Allan were so accommodating and are really kind people. Will highly recommend staying here! The unit is beautiful and spacious. Modern finishes and Cilla did a wonderful job decorating the place to make one feel comfy and at home. There is a nice braai area and the deck is lovely for morning coffee. Will highly recommend 677 on Lake.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons besoek by 677 on Lake was wonderlik en het al ons verwagtinge oortref!

Cilla en Allan was so tegemoetkomend en is baie vriendelike mense. Sal sterk aanbeveel om hier te bly! Die eenheid is pragtig en ruim. Moderne afwerkings, en Cilla het 'n wonderlike werk gedoen om die plek te versier sodat 'n mens gemaklik en tuis voel. Daar is 'n lekker braai-area en die dek is heerlik vir oggendkoffie. Sal 677 on Lake ten sterkste aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

677 on Lake se terugvoer

Thank you so much Karmen! You and Thomas were wonderful guests and we would love to have you back anytime.

677 on Lake
Sulene Z - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulene Z

Beautiful.

Pragtige plekkie. Baie skoon en netjies. Ons het lekker gerus en gekuier. Kan beslis 677 on Lake as verblyf kies! Naby genoeg vir die winkels en tog ver genoeg vir rus! Baie dankie vir 'n stunning naweek! Ons sal beslis weer kom kuier!

Vanaf
Vanaf R1 780
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 780
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake-weg 677, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArjTcOwsNpkcuwh9zgGNQAKnCVKzQ1wW1LInGGUnLbj6E4LqOpB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 677 Lake Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.9974058014 22.62810733373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang