Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

677 on Lake

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake-weg 677, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 780 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

677 on Lake bied 'n gerieflike selfsorgkothuis met 2 slaapkamers in 'n stil en rustige area met 'n asemrowende uitsig oor die natuurreservaat en Island Lake.

Die kothuis het 'n privaat ingang en 2 slaapkamers met gemaklike koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-stort en 'n verhitte handdoekreling. Die kombuis is met 'n induksiestoof, moderne konveksie mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas, broodrooster, ketel en 'n tafel met sitplek vir 4 gaste toegerus. Daar is ook 'n klein dek waar gaste kan ontspan. 'n Ketelbraai is ook beskikbaar.

Daar is 'n klein TV-stel met DStv en WiFi is beskikbaar.

Alhoewel die kothuis aaneengeskakel is met die hoofhuis, sal die gasheer gaste se privaatheid respekteer, maar steeds beskikbaar wees indien gaste enige hulp nodig het.

Die kothuis bied slaapplek aan maksimum 4 gaste, maar dis ook geskik vir paartjies of sakereisigers. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n plonspoel en dit kan oor sekere tye van die jaar saam met die kothuis bespreek word vir 'n groot groep.

Die verblyf is nie troeteldiervriendelik nie.

Gaste kan 'n ononderbroke uitsig oor Island Lake, die natuurreservaat en op die Hoekwilberge geniet. Die perseel is naby Wildernis waar daar verskeie doendinge en geriewe is soos restaurante, winkels, voetslaanpaaie, pragtige strande, en nog meer. Die ligging bied ook maklike toegang tot die N2 vir gaste wat die Tuinroete wil verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Priscilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lake-weg 677, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 677 on Lake het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake-weg 677, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArjTcOwsNpkcuwh9zgGNQAKnCVKzQ1wW1LInGGUnLbj6E4LqOpB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 677 Lake Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.9974058014 22.62810733373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang