68 On Hofmeyr
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Richard S - Jan 2024
Algehele gradering
Nie lekker gebly nie.
Lees meerSinead L - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het laat besluit op 'n wegbreek Kaap toe om familie te besoek, 68 on Hofmeyr was reg in ons begroting en presies wat ons nodig gehad het in die Strand-area.
Thania E - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik en ons kon gemaklik ontspan.
Lees meer68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Thania,
Ek is veskriklik bly om te hoor julle het lekker gekuier.
Baie dankie vir jou terugvoer, dit word baie waardeer.
Ons sien daarna uit om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Groete,
Marisa
Theresa L - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meer68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Theresa,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was vir ons heerlik om julle te akkommodeer. Hartsmense!
Ons sien uit na die volgende kuier.
Groete
Marisa
Margo B - Apr 2019
Algehele gradering
Marisa se hartlike verwelkoming laat jou tuis voel.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Margo,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons heerlik om julle te akkommodeer. Sien uit na die volgende kuiertjie.
Groete,
Marisa
Lila S - Mrt 2019
Algehele gradering
Groot genoeg vir 2 mense en baie gerieflik.
Harcourt J - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig, veilig, klein maar gerieflik.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Harcourt,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is vreeslik bly julle het julle verblyf geniet. Net jammer die weer het nie saamgespeel. Ek vra groot verskoning dat ons mekaar gemis het, wou 'n paar keer kom voorstel, maar dan sien ek die deur is toe en wou nie pla. Beste oplossing is dat julle weer kom kuier, en dan sal ek seker maak dat ek julle persoonlik verwelkom :-) Laat weet gerus as julle weer 'n wegbreek nodig het.
Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete
Marisa
Tania S - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik atmosfeer.
Mariske H - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Keegan A - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik en rustig.
Lumain V - Jan 2019
Algehele gradering
Het lekker gebly, klein goedjies het gepla.
Lees meer68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Lumain
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek waardeer dat al die punte uitgelig is en ons sal dadelik daaraan aandag gee.
Ons vra om verskoning vir die foute wat daar was, en sal julle graag in die toekoms wil terug verwelkom, so laat gerus weet as julle weer in ons omgewing is.
Vriendelike groete
Marisa
Sonja E - Aug 2018
Algehele gradering
Beste ooit.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Best Sonja,
Dit was heerlik om julle terug te verwelkom.
Baie dankie vir julle lojale ondersteuning.
Vriendelike groete,
Marisa
Danie B - Mei 2018
Algehele gradering
'n Baie goeie basis vir verkenning van die omgewing rondom die Strand!
68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Danie
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Dit was vir ons heerlik om sulke vriendelike mense te akkommodeer, ons sien uit daarna om julle in die toekoms te verwelkom.
Groete
Marisa
Corrie S - Mei 2018
Algehele gradering
Goed ingerig en gerieflik.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Corrie,
Baie dankie vir julle terugvoer.
Ons is vreeslik bly julle het jul verblyf geniet, en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Alle voorspoed met julle toekomsplanne, hopelik kan ons binnekort daardie lekker koeke proe.
Vriendelike groete,
Marisa
Ronel T - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was awesome!
Danny L - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties, sal in toekoms weer kom.
Andrionette B - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker by die see.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Andrionette
Ons is vreeslik bly om te hoor julle het julle verblyf geniet.
Ek kan nie wag om julle terug te verwelkom.
Groete
Marisa
Magdel M - Mrt 2018
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies met baie vriendelike gasvrou!
Marietha G - Feb 2018
Algehele gradering
Veilig en presies wat ons nodig gehad het.
Andre D - Nov 2018
Algehele gradering
Plek is netjies en goed toegerus met als, naby die see.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Andre
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.
Ons sien uit daarna om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom
Vriendelike groete
Marisa
Cindy M - Jan 2018
Algehele gradering
Effektief en veilig en moeite werd.
Seun K - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Chris M - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gepaard met vriendelike, behulpsame diens.
Sonja E - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige plek en eienaar baie vriendelike mens.
Jeanne M - Okt 2017
Algehele gradering
Ons was daar vir 8 dae, en dit was heerlik.
Laureen J - Aug 2017
Algehele gradering
Alhoewel ek die meeste tyd van die naweek by 'n konferensie was, het ek die verblyf en die vriendelikheid van die eienaars baie geniet.
Anelda C - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en privaat.
Niesa S - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was lekker.
Allan S - Mei 2017
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Mnr Scriven,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit was vir ons heerlik om julle te akkommodeer.
Ons sien uit daarna om julle in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Marisa
Lee -jane K - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderful experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike ervaring.
Ons is baie vriendelik ontvang. Die plek was skoon en netjies en alles wat jy nodig het is in die kothuis. Ek sal definitief 68 On Hofmeyer aanbeveel en ek beplan om een van die kothuise binnekort te besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mariam P - Mrt 2017
Algehele gradering
Very nice owners, accommodation was very nice and clean, I would definitely go back. Had a wonderful time, thank you.
Judy T - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties, baie netjies en skoon, stil en 'n plesier om daar te bly.
Desire F - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Mymoena G - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam en netjies.
Nicolaas V - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Mnr van Kraayenburg,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Dit was vir ons heerlik om u te akkommodeer. Ons sien uit daarna om u terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Marisa
Charlotte F - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en stil.
Desire C - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was asemrowende naweek, amper te kort, ek sal terugkom.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Desire
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ondersteuning.
Ons is vreeslik bly om te hoor julle het dit geniet en sien baie daarna uit om julle terug te verwelkom.
Alles van die beste.
Marisa
Kamiella J - Jul 2017
Algehele gradering
Time well spent while relaxing.
Gairoenesia P - Aug 2016
Algehele gradering
Amazing, relaxing and peaceful!
68 On Hofmeyr se terugvoer
Dear Gairoenesia
Thank you very much for your review.
We loved having you and look forward to your next visit! A tremendous thank for leaving the unit in such spectacular condition, you were 5* guests.
Till next time.
Marisa
Amanda H - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was awesome, netjies, vriendelik, behulpsaam.
Ronel S - Apr 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die huis was perfek!
Martie C - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik, rustig en veilig.
Yolandy M - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Gerhard H - Nov 2016
Algehele gradering
Baie sentraal, gerieflik en bekostigbaar.
Jessica C - Okt 2016
Algehele gradering
Hemels.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Baie dankie Jessica, dit was heerlik om julle hier te hê.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Groete tot volgende keer.
Marisa
Phillip K - Mei 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik en goed toegerus.
Brandon V - Feb 2016
Algehele gradering
Timeless is regtig 'n ruim blyplek, baie modern en skoon. Sekuriteit is goed.
Lees meerDonald & Jeanette B - Okt 2016
Algehele gradering
Marissa, Henry en Theo was baie gasvry en vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Donald & Jeanette
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was vir ons heerlik om julle te akkommodeer!
Nogmaals verskriklik dankie vir die pragtige geskenk, dit pryk trots in die eenheid wat julle in tuisgegaan het.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms te verwelkom.
Alles van die beste.
Marisa, Henry & Theo
Louise S - Jan 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon, volledig toegerus en regtig waarde vir geld.
Pietie V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Hallo Pietie
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons waardeer enige terugvoering, positief en negatief, maar meestal die negatief, aangesien dit ons die geleentheid gee om veranderinge te maak tot ons gaste se voordeel.
Ons is besig om stelselmatig veranderinge aan te bring na ons oorname 'n paar weke gelede, en verseker jou dat met jou volgende besoek, hierdie probleme opgelos sal wees.
Nogmaals baie dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit.
Vriendelike groete
Marisa
Annalise M - Nov 2016
Algehele gradering
Ruim, volledig toegerus en baie netjies.
Fanie D - Nov 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Francia F - Okt 2016
Algehele gradering
Ons was baie tevrede behalwe vir die veilige parkering wat nie bevredigend was nie.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Mnr Fourie
Baie dankie vir u resensie. Ons neem hierdie kommentaar ter harte aangesien ons gaste se gerief en geluk vir ons baie belangrik is, en dit ons ook sodoende die geleentheid te gee om verbeteringe aan te bring tot voordeel van ons gaste.
Ons sal beslis aandag gee aan die probleem om ons beste doen om die situasie te verbeter.
Ons hoop om julle in die nabye toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete
Marisa
Danie N - Mei 2016
Algehele gradering
'n Baie groot, baie gemaklike en goed toegeruste tweeslaapkamerwoonstel.
Anita V - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was baie netjies.
68 On Hofmeyr se terugvoer
Beste Anita,
Baie dankie vir die kommentaar. Tot ons verdediging moet ek darem bevestig dat ons die afgelope maand 'n onnatuurlike hiitegolf gehad het. Daarbenewens het al die vertrekke vensters met diefwering; waaiers in al die vertrekke en oopplan leef-area met deure en vensters wat oopgehou kan word.
Nogmaals dankie vir die ondersteuning.
Groete,
Louis Foord
Elbie N - Okt 2015
Algehele gradering
Rustige, veilige, ontspanne verblyf naby die see.
Christelle V - Jul 2015
Algehele gradering
Uiters skoon, netjiese, volledig gemeubeleerde, privaat en rustige akkommodasie.
Evy G - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het vir 5 dae by Timeless gebly.
Engela M - Mrt 2015
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Lees meerSunet D - Jul 2015
Algehele gradering
Goeie, netjiese, bekostigbare verblyf!
Magaretha V - Feb 2015
Algehele gradering
Ons het `n wonderlike tyd by Louis se "Timeless" gehad!
Riaan D - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik gekuier en sal weer gaan.
Nico K - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjiese, ruim akkommodasie. Baie goed toegerus.
Clive B - Sep 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hofmeyerstraat 68, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang