Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nûach Luukse Suites

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Nûach Luukse Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hannes V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Uitstekend!

Een van die beste plekke waar ons nog ooit gebly het - sal enige tyd weer daar gaan bly.

Michelle N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Ontspannend!

Heerlike verblyf, pragtige uitsig. Alles is netjies, skoon en in werkende toestand. Sal dit beslis weer gebruik asook aanbeveel!

Kobus D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Net die plek om weg te breek en te ontspan.

Pragtige plek, asemrowende uitsig. Kamers is netjies, skoon en baie goed toegerus. Sal enigetyd weer terug gaan.

Dakota W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dakota W

Amazing stay.

Beautiful accommodation with an amazing view. Our host was so friendly and welcoming.

Jacobus K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K

The owners are friendly and helpful. The place is neat with an awesome view.

Yes, we enjoyed our stay and it is money well spent.

Nûach Luukse Suites se terugvoer

Dankie Jacobus, dit was 'n voorreg om jou te kon huisves. Hoop om jou in die toekoms weer te sien.

Nûach Luukse Suites
Theo A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo A

Fantastiese ligging, luuks modern en alles wat jy nodig mag hê.

Wat 'n heerlike aangename verblyf in Wildernis. Absoluut great.

Nûach Luukse Suites se terugvoer

Dankie Theo, dit was 'n plesier om julle te kon huisves - julle is ter enige tyd hier welkom.

Nûach Luukse Suites
Ian K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K

Amazing.

Really amazing. The views are spectacular. The place is clean and very safe. The host is amazing, though we didn't meet him, he kept on checking up on us. Also, they gave us a free complimentary bottle of wine.

Samantha P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P

Most amazing and highly recommendable.

This was one of the most amazing places I have ever stayed at! Absolute great service with the owner checking up every day and everything so neat and clean. Amazing view and most definitely my new go-to place when I'm in the Garden Route.

Nûach Luukse Suites se terugvoer

Thank you, Samantha, for your kind review. I'm glad everything went well as we were not home to welcome you in person. Hopefully, next time!

Nûach Luukse Suites
Deniska B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deniska B

Elke oomblik was lekker.

Verwelkoming het ons klaar tuis laat voel. Uitsig is besonders! In 'n veilige en rustige area geleë. Geen probleme gedurende kragonderbrekings. Ware hartsmense!

Nûach Luukse Suites se terugvoer

Beste Deniska, baie dankie vir julle kuier. Julle was modelgaste wat ons suite gelaat het soos julle dit ontvang het. Dit was glad nie nodig nie - dankie daarvoor. Ons huisves julle met graagte enige tyd weer.

Nûach Luukse Suites
Duevin G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duevin G

Amazing.

Amazing views, nice neighbourhood. Location is perfect if you want to get away with your loved ones.

Nûach Luukse Suites se terugvoer

Thank you for being great guests. You are always welcome.

Nûach Luukse Suites
Carina R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina R

Stylvolle en rustige akkommodasie.

Skoon, ruim en stylvol. Ongelooflike uitsig. Rustige area. Voldoende spasie vir 2 persone. Ons kon ongestoord werk. Baie dankie Charles en Una vir julle vriendelike gasvryheid. Ons sal beslis weer by Nûach Luukse Suites tuisgaan.

Nûach Luukse Suites se terugvoer

Dankie Carina, julle is ter enige tyd hier welkom.

Nûach Luukse Suites
Nico P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Baie netjies en versorgde eenheid.

Pragtige uitsig en goed geleë in die Wildernis-omgewing. Sal die eenheid aanbeveel vir enige besoekers na die Wildernis-omgewing.

Nûach Luukse Suites se terugvoer

Dankie Nico. Kom gerus weer.

Nûach Luukse Suites
Vanaf
Vanaf R1 225
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 225
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Derdelaan 684, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd6d6fb419e8bbc756a80e783f0e3039379d2112932909a91a5bd31e646e67c6c122424e833142f05a1c3b515498784e5732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 225 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 684 3rd Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 12:00 -33.998768495939 22.630452337167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang