Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nûach Luukse Suites

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Derdelaan 684, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 225 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nûach Suites beteken "plek van rus". Luuks in die pragtige wildernis waar gaste 'n rustige vakansie kan geniet.

Hierdie 2 suites kan apart of saam bespreek word. Elke ruim suite het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n semi-selfsorgkombuisie, 'n leefarea en 'n ruim balkon. Geniet 'n koppie koffie of 'n glas komplimentêre wyn en asem in die natuur. ’n Effektiewe batteryrugsteunstelsel verseker dat die internet, TV, alle ligte en sekere muurproppe te alle tye in werking is.

Gaste kan ontspan in die gedeelde leesarea met 'n gemaklike rusbank en 'n verskeidenheid boeke. WiFi en parkeerplek is in 'n veilige omgewing beskikbaar. Elke suite het 'n werkblad met kragpunt vir rekenaarwerk.

Daar is 'n verskeidenheid doendinge vir natuurliefhebbers in Wildernis met verskeie staproetes, fietsry en swem in die riviere, mere of see naby. Verskeie operateurs bied natuuraktiwiteite aan, insluitend roei en valskermsweef. Die kilometers se wit strande is 'n vakansieparadys vir swem, visvang of stap.

Wilderness en Sedgefield bied verskeie restaurante om in almal se smaak te pas. Daar is ook 'n Spar, Apteek, Mediese Dokters, Vulstasies en verskeie kleiner winkels waar allerhande kunswerke en snuisterye aangebied word. Verskeie markte in Sedgefield, Hoekwil en George op Saterdae en Sondae bied alles en nog wat.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Nûach Luukse Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Derdelaan 684, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nûach Luukse Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 225
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 225
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Derdelaan 684, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd6d6fb419e8bbc756a80e783f0e3039379d2112932909a91a5bd31e646e67c6c122424e833142f05a1c3b515498784e5732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 225 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 684 3rd Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 12:00 -33.998768495939 22.630452337167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang